Widenham Holiday Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakvol versierde eenhede. Die eerste eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n goed toegeruste kombuis. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Albei eenhede het lugversorging en 'n TV met DStv.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe benut. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar en ons eenhede is sowat 550 m van die strand af.

Die eiendom is ook naby 'n gholfbaan, rolbalbaan, Aliwal Shoal-duikgeriewe en is 10 minute se ry van Scottburgh af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Widenham Holiday Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za