McGregor Akkommodasie by Wild Almond | LekkeSlaap
+36

Wild Almond

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tindallstraat, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 540 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Wild Almond Cottage is 'n bekoorlike palmiet grasdak-kothuis in McGregor, 'n gewilde bestemming vir besoekers vanweë die verafgeleë ligging en bekoorlikheid van die dorpie. Neem asb. kennis dat die eienaars woon op die perseel.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n dubbelbed. Albei beddens het elektriese komberse op. Die oopplan-kothuis het 'n toegeruste kombuis, eetarea en sitarea met 'n kaggel.

Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin waar daar gereeld voëls voorkom. Daar is 'n draagbare braai en 'n plonspoel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Wild Almond is binne loopafstand van restaurante en kroeë. McGregor is 'n klein, stil dorpie tussen die berge van die Wes-Kaap. Dit is net 10 minute se ry vanaf Robertson langs die bekende Roete 62. Die dorpie spog met 'n bekende wynroete, verskeie stap- en voetslaanroetes en geskiedkundige geboue.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Almond sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Wild Almond
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tindallstraat, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Almond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 540
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 540
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tindallstraat, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcXp2rbodcdrqB9vZaBoXhaMIDbjGxFdQ0UTFICy5F5d3hKGOM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 540  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 Tindall Street McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.945838709397 19.827082157135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za