Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cottage at Wild Almond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir The Cottage at Wild Almond
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie O
Gesin met tieners

Goed toegeruste huis in 'n mooi rustige omgewing.

Dennis en Mo het ons hartlik verwelkom. Die Cottage at Wild Almond is baie goed toegerus. Ons het die klein swembad baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Marie

The Cottage at Wild Almond
Christel F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F
Saam met vriende

A lovely stay in a most beautiful, comfortable cottage.

Dennis welcomed us on our arrival at the cottage. All was explained. The cottage provided everything we could have hoped for. Was comfortable, convenient and beautifully decorated, even the lovely touch of fresh flowers in the bedrooms. The private veranda provided a perfect setting to enjoy meals, entertain friends and enjoy the beautiful garden. Inside the fireplace would have provided warmth and comfort had it been cold. I would love to return to this cottage. The proximity to a selection of good restaurants made it the perfect place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you, Christel, for your kind words.
We hope to welcome you back one day.

The Cottage at Wild Almond
Mark S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful stay in a traditional, well appointed cottage.

We had a wonderful weekend in McGregor, and the cottage at Wild Almond was an ideal and very comfortable place to stay. The cottage has thoughtful touches throughout. We enjoyed relaxing in the shade of the verandah and taking a dip in the pool. The cottage stayed cool while it raged 39 degrees outside. Definitely happy to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you Mark, you are both welcome to join us again at Wild Almond.

The Cottage at Wild Almond
Nicole H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing spot located walking distance from the center of town but still keeping its quiet and private character.

Lovely private garden area with braai facilities and all of the small touches you need to enjoy your stay to the fullest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you Nicole, for your kind endorsement.

The Cottage at Wild Almond
Leylani C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leylani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste, asemrowende plekkie, sal weer wil teruggaan.

Die moeite werd vir jou geld, alles was baie netjies en Dennis en Mo was awesome. Hosts, sien julle in 2023.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super akkommodasie met als wat mens nodig het.

Volledig ingerig vir selfsorg akkommodasie. Smaakvol gemeubileerd en kwaliteit beddegoed en handoeke. Lekker stoep, tuin en Weber-braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n lekker, gerieflike en luukse blyplek, naby alles.

Gaan beslis weer daar gaan bly, alles so mooi afgerond en wonderlike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Renier.

The Cottage at Wild Almond
Solly S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Skoon en netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dankie Solly.

The Cottage at Wild Almond
Bronwyn S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S
Enkelreisiger

Comfy, cozy, great location and just awesome.

Well thought out with everything you need for a very comfortable, safe stay. Great location, walking distance to shops, restaurants and the village. Really cozy and just awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Lovely hosting you both. Hope to see you again one day.

The Cottage at Wild Almond
Elma L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig.

Ons verblyf was rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie, Elma

The Cottage at Wild Almond
Heinrich L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker ons lekkerste blyplek op McGregor nog!

Ons het by Die Anneks gebly vir twee aande oor die naweek. Die plek was netjies en ten volle toegerus met als wat ons nodig gehad het. Ek het al self in McGregor op vele geleenthede gebly en hierdie was tot dusver die lekkerste plek. Dennis, die gasheer het ons hartlik verwelkom. Ons kan nie ons ondervinding genoeg goed praat nie. Sal vir seker die akkommodasie oor en oor aan enige iemand voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you Heinrich for the fabulous review. Come back soon.

The Cottage at Wild Almond
Rudelle J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rusplek.

Baie goeie host wat aandag gee aan die details en ons baie welkom laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dankie Rudelle.

The Cottage at Wild Almond
Margeo C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeo C
Saam met vriende

'n Baie spesiale plekkie.

Ons het lekker geslaap, lekker ontspan. Kothuis beskik oor alles wat nodig is vir n lekker weg breek. Uitstekende kliënte diens en voel sommer tuis. Stoep is heerlik vir laat middag /aand ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Margeo.
Groete, Dennis.

The Cottage at Wild Almond
Stefano G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We can't wait for our next visit.

We are absolutely delighted with everything which the Wild Almond Annex represents.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ontvangs gehad deur Dennis. He is just awesome.

What a great weekend we had. Dennis welcomed us like family and made us at ease. This cottage have everything you need, comfortable and within walking distance of everything. We were informed about all the cosy restaurants by Dennis, which we really appreciated. This is the ideal break away from the city and for sure, a visit to Pintos in Robertson as suggested by Dennis is a must. To add, Dennis and Mo are the most awesome hosts. Strongly recommended for a visit and stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

It was lovely hosting you both and thank you for your kind comments.

The Cottage at Wild Almond
Marlene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wild Almond het alles - nie net is dit 'n pragtige plek nie, maar bied 'n mens 'n ware wegkoms van alles.

Diens puik, uiters netjies, pragtige versorg, het alle geriewe, rustig, die mooiste tuin, veilig. Ek wens ek kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Marlene

The Cottage at Wild Almond
Pieter M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met vriende

Dit is 'n lekke plek!

Die akkommodasie en die diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia H
Saam met vriende

Very pleasant and comfortable stay at Wild Almond.

Within walking distance of the town. Our host was most helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you, Laetitia.

The Cottage at Wild Almond
Nina M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Gesin met klein kinders

Very pleasant, met all our needs, wonderful stay.

Dennis was very friendly, helpful and covered all the necessaries. Warm, cozy, comfortable. Great mattresses and linen. Beautiful garden and bird life. Can see family returning here soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you Paul for your kind words...hope to see you back soon.

The Cottage at Wild Almond
Jurie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie met alles wat jy nodig het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinria W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kommervry en baie lag om uit plonspoel te kom!

Wild Almond is 'n juweel. Die oomblik as jy arriveer voel jy sommer rustig en tuis. Die verwelkoming op die swartbord en die plaaslike bottel wyn bevestig dit. Dennis is 'n uitstekende gasheer. Die cottage is pragtig en baie goed toegerus. Veiligheid is beslis 'n prioriteit. Daar is lieflike musiek saamgestel vir ontspanning. Wees verseker jy gaan 'n wonderlike tyd by Wild Almond deurbring en weer en weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Sinria en Peter vir die pragtige "review" .

The Cottage at Wild Almond
Clint J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, peaceful and rejuvenating.

We had a wonderful time and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey And Neil N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey And Neil N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay as always.

Wild Almond has everything you can think of, it has been very well thought out. I would only suggest you take the obvious food, black bags and cling-wrap. The cottage is spotless. The pool is gorgeous and very deep. The garden is lovely. Outdoor shower with hot & cold water. Luxurious and comfy beds. Nothing more you could want. It is our go to holiday place (next time with kids) and we are never disappointed in any way. Highly recommend. You will want to re-book as soon you leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you Tracey and Neil for your encouraging compliments.
Thank you and hope to see you soon.
Regards
Dennis
Wild Almond Collection

The Cottage at Wild Almond
Anita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage is beautiful and comfortable with a lovely stoep area and garden. The host is amazing, thank you.

Enjoyed the stay - peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

So lovely to be able to host you both. Please come again.

The Cottage at Wild Almond
Lilah W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek

N fantastiese, snoesige en gemaklike blyplek! Alles uit die boonste rakke! Een puntjie .Daar is n stofie in die sitkamer, maar nie voldoende indien dit koud is nie. Pragtige kuierstoep wat uitkyk op die tuin! Warm verwelkom

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Lilah
Thank you for your kind words,much appreciated
Warm regards
Dennis
The Wild Almond Collection

The Cottage at Wild Almond
Elma L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma L

Dit was 'n baie goeie ervaring en het ons tyd in die huis terdeë geniet.

Oupa en Ouma het met twee kleinkinders kom kuier en is begroet met 'n kaggel wat brand en 'n bottel wyn. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik. Die huis en tuin is pragtig en ek het dadelik verlief geraak op die plekkie. Die interieur is smaakvol en gesellig. Blommetjies oral in die huis. Ek was bietjie verbouereerd met al die mooi goed en die woelige kleinkinders, maar gelukkig het alles mooi uitgewerk. As ons weer McGregor toe sou kom, sal ek definitief weer hier kom bly. Baie dankie dat julle die ervaring so mooi en aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Elma.

The Cottage at Wild Almond
Kate S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A cottage with so much character. My sister, her husband and I loved our stay.

Comfortable and quiet; an electric blanket and fire place for when it's cold and a little swimming pool for when it's hot - what's not to like?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourie N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourie N
Gesin met klein kinders

Lekker privaat en Franse musiek wat speel en kaggel brand met aankoms, perfek.

Lekker gevoel, skoon en alles is daar in die huisie en dis netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette F
Gesin met klein kinders

Rustig en pragtig!

Wild Almond is baie sentraal geleë en tog baie privaat, stil en rustig. Die tuin en swembad is pragtig en toegespan wat dit ideaal maak vir 'n gesin met 'n klein besige kleuter. Die huisie is pragtig en toegerus met enigiets wat mens kan nodig hê, en die buite-leefarea is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Colette, thank you so much for you lovely review.Hope to see you all again one day.

Warm regards,
Dennis

The Cottage at Wild Almond
Adriette E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette E

Perfekte selfsorgverblyf in dié bekoorlike dorpie.

Ons is vriendelik verwelkom deur Dennis wat alles verduidelik het en ons toe gelos het om Kerstyd as gesin te geniet. Daar is ook lêers met inligting oor die kothuis, die dorp en die area as jy iets meer wil weet. Die swembadjie is nét groot genoeg, die kombuis uitstekend toegerus (ons het ons hele Kersete hier voorberei) en die WiFi was 'n lekker verrassing, so ook die uitstekende versameling CDs, DVDs en boeke. Mens kan ook met 'n geruste hart dorp toe stap. Een voorstel? Die waaier in die tweede slaapkamer maak na 'n rukkie 'n geraas en dit is nogal nodig om hom aan te sit oor daar heelwat muskiete is. Verder, perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurette H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect cottage!

We had such a wonderful time at Wild Almond and McGregor last year that that I decided to do it again this year for my birthday! Thank you Dennis and Mo for sharing your lovely cottage. The garden is beautiful and relaxing on the patio was such a blessing. We really enjoyed our stay and the hospitality of your friendly village. We will most definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Laurette,
Thank you for your kind words. It was lovely hosting the two of you, very special. Come back soon.

The Cottage at Wild Almond
Chloe W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful long weekend stay.

We had such a wonderful stay at Wild Almond over the long weekend. Our host Dennis was so great and so helpful! The cottage is clean and absolutely charming. We loved every moment. Thank you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Chloe,

Thank you for your kind comments. We look forward to welcoming you both back.

Regards,
Dennis
Wild Almond

The Cottage at Wild Almond
Vera D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat je maar kan wensen voor een perfecte vakantie.

Ideaal verblijf voor wie van kalmte en rust houdt. Gelegen in een zeer rustig dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Vera,

Thank you for being such great guests. See you again soon.

Regards,
Dennis
Wild Almond

The Cottage at Wild Almond
Hendrik B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Allesomvattend.

Baie lekker gebly in Wild Almond. Die eienaar was altyd vriendelik en bereid om te help. Die cottage is geleë in goeie deel van die dorp en dit is naby genoeg om te stap na Hoofstraat. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Baie dankie Hendrik. A pleasure having you stay with us

The Cottage at Wild Almond
Kristin N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin N
Gesin met klein kinders

Relax and enjoy.

A tranquil garden with butterflies and sunbirds, a charming music selection and a beautifully designed cottage with lovely details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Thank you, Kristin, for your lovely review. Look forward to welcoming you back to Wild Almond soon.

The Cottage at Wild Almond
Laurette H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek en omgewing.

Wat 'n pragtige kothuis en dorpie! Dit was die perfekte plek om my verjaarsdag te vier. Baie dankie Dennis vir jou warm ontvangs en die heerlike bottel rooiwyn saam met die verjaarsdagkaartjie. Die plekkie is pragtig binne en buite met 'n heerlike stoep om te ontspan. Ons gaan beslis weer daar kuier - ek het dis so geniet om die hoenders en tarentale te hoor. Die dorp se mense is baie vriendelik en daar is lieflike eetplekkies en dinge om te doen in en om die dorp. Beslis 'n wenresep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Laurette,
It was a pleasure hosting you on your birthday. We hope to see you back soon.
Thank you for your kind comments
Thank you very much.
Dennis

The Cottage at Wild Almond
Solly S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Voldoen aan al ons verwagtinge. Sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful little cottage.

A very pretty cottage with beautiful furniture and accessories. Loved the outdoor area for afternoon lazying with a book or a snooze. Loved the little touches around the cottage. Easy walking distance to Karoux, the restaurant and the main street. Dennis has put together an excellent selection of music to listen to as well as a whole basket of movies to watch. Well worth a stay. If I have to be critical, I did miss the grass area from the photo. The pool was a blessing in the heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wild Almond Cottage far exceeded our expectations.

We loved our 2 day stay at Wild Almond Cottage! Crisp white linen, snow white towels and attention to detail in every little aspect. Will bring us back to this gem of a retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Sue,

Thank you for your much-appreciated comments. Hope to see you soon at Wild Almond.

Regards,
Dennis

The Cottage at Wild Almond
Johan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

Pragtige, rustige, goed toegeruste huisie.

Ons het regtig ons kuiertjie daar baie geniet. Huis is ideaal vir mense wat wil afskakel en ontspan. Pragtige plekke naby wat jy kan besoek. Heerlike leesstof, dvd's ens. waarmee jy jouself kan besig hou. 'n Kaggel sal dalk 'n goeie toevoeging kan wees vir die winter. Ons het tot die swembad benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuisie, mooi ingerig, vriendelike and behulpsame eienaar langsaan. Ons sal graag weer daar gaan bly.

Die huisie is klein maar baie mooi ingerig, met goeie ontspangeriewe (honderde DVDs, musiek, klein swemdam, agterstoep). Alles baie netjies en stylvol. Klein welkom-dingetjies (laventel in die toiletrol, sjokolade op die bed, bottel wyn of die kombuistafel). Toe ons kar moeilikheid gee is Dennis dadelik daar om te help. Dis lieflik vir twee persone of miskien nog twee kinders by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Barbara,
Thank you for visiting Wild Almnd and your kind comments. Since your visit we have been awarded The Best 2 Bedroom Cottage In McGregor by Getaway Magazine in the Feb 2017 edition.

The Cottage at Wild Almond
Maretha K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend met alles wat mens nodig het.

Dankie vir die heerlike verblyf. Ons het dit baie geniet en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Cottage at Wild Almond se terugvoer

Dear Maretha
It was lovely to have had you stay at Wild Almond as our guests. I hope to see you again soon.
Kind regards,
Dennis
Wild Almond

The Cottage at Wild Almond
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tindall-straat 4, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd038679c3d54bff9e331a83e7d28d1084a08cebf98be590536a03d1f0054d72e735309cba5c1e7e7b702a790803d724d4d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 4 Tindall Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.945783082657 19.827202856541