Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Berry Guest Farm

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed wat ideaal is vir wittebroodpaartjies en enkelpersone wat 'n groter bed verkies. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kas, spieëltafel, bedtafeltjies en -lampies, horlosie/radio, TV en 'n koffiestasie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Vol Engelse ontbyt is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gesinskothuis is ideaal vir 'n gesin met klein kinders. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbedstel geskik vir kinders. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, broodrooster, ketel, stoof, mikrogolf, oond, stoele en 'n toonbank vir eet en skottelgoedwas. Die badkamer met 'n stort - handdoeke en seep word voorsien. Die kothuis het ook 'n stoep met uitsigte oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Vol Engelse ontbyt is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskothuis - 5
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is gepas vir gesinne en mens wat saam reis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die eenheid het 'n eetkamertafel en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en aparte stort - handdoeke word voorsien. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en opwasgeriewe. Die eenheid het sy eie stoep met uitsigte oor die pragtige tuine.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Vol Engelse ontbyt is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Shrike is 'n kothuis met 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, en ook 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n opwasarea toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Vol Engelse ontbyt is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Berry Guest Farm, Giants Castle-weg 12, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30567e849aaa7d2a25ff8f02a3fdcb90befa5923c7b6951f2cffbc11ac5df419c9bc650cadcf5c8ab51f406107154d2474b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 Wild Berry Guest Farm 12 Giants Castle Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.187729387364 29.924595973545