Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Berry Guest Farm

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 41 resensies vir Wild Berry Guest Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Francois S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Enkelreisiger

Ekonomies, rustig en vriendelik.

Hierdie is my toekomstige oorslaapplek naby PMB. Die diens is vriendelik en die ligging is ver genoeg van die N3 af sodat mens van die stad vergeet, maar naby genoeg sodat mens vinnig kan beweeg. Hierdie is 'n huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V
Besigheidsreis

Baie rustig.

Dit was outyds, kothuistipe. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable rural accommodation.

Accommodation was clean and comfortable, and the host was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sheldon D
Gesin met klein kinders

Very disappointed in the lack of maintenance and overgrown gardens.

Totally misrepresented from what you see on the internet. I would be embarrassed if i was the owner of this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Stephen V
Gesin met klein kinders

'n Onverwagse (nie goeie) verassing.

Die kamers lyk ongelukkig nie soos die foto’s wat verskaf is nie. Ons was baie verras toe ons daar aankom. Die koste van die verblyf is ook te veel. As ons R300 'n aand betaal het was dit verstaanbaar, maar amper R900 was te veel vir die tipe verblyf. Die matte is ook baie vuil en vol vlekke. Ek sal ongelukkig nie die verblyf kan aanbeveel nie. Die ligging is wel baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Besigheidsreis

Baie rustig, netjies, skoon en veilig.

Die omgewing is pragtig, die pad na die gastehuis is bederf deur slaggate. Die selfoonopvangs is nie goed nie en ek kon nie my skootrekenaar gebruik nie, die datasein werk eenvoudig nie. Netwerk te swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm geslaap in koue nag.

Goeie beddens en lekker warm geslaap in koue nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die tuin is pragtig, en mooi versorg. Die ontbyt was bo verwagting goed, met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca R
Gesin met klein kinders

Benodig opgradering en onderhoud.

Woonstelle word nie onderhou nie. Lyk glad nie soos die foto's nie. Beddegoed is baie oud. Sal dit nie aanbeveel vir iemand wat gemak soek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chad T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chad T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a little disappointed. No bed and breakfast.

We were a little disappointed that they did not have DStv. And the reseption on SABC 1, 2, 3 and eTV was bad. The pictures on website do not look like the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met mooi natuurskoon.

Kamers was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die ontspanning sluit in 'n speelkamer wat ons baie geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan E
Enkelreisiger

Great facilities, hosts - and animals!

Convenient location to access both the Giants Castle area of the Drakensberg as well as Mooi River, but watch out for the potholes in the roads and drive carefully! (At the time of writing, i.e. October 2016, there were extensive, major roadworks all along the P19, i.e. the principal route from Mooi River to Giants Castle). Accommodation unit was lovely and well-equipped, the "Chicken Shack" recreation shed next to the braai area was an unexpected bonus, the dogs were very friendly, the donkey was very inquisitive and a real "talker", and Ziggy couldn't have been more helpful. Thank you for a great 2-night stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik geriewe, gasvryheid - en diere!

Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die Giants Castle-omgewing in die Drakensberge asook die Mooirivier, maar kyk uit vir die slaggate in die pad en ry versigtig hoor! (Op die oomblik - dis nou Oktober 2016 - was daar groot padwerke al langs die P19, die hoofroete vanaf Mooiriver en Giants Castle). Die eenheid was lieflik en goed toegerus, die "Chicken Shack" kuier-skuur langs die braai-area was 'n lekker onverwagse ekstra, die honde was baie vriendelik, die donkie was nuuskierig en het nogal baie "gepraat", en Ziggy kon nie meer behulpsaam gewees het nie. Dankie vir 2 lekker nagte se verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charel E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne. Lekker om weg te wees van die stadsgeraas en net die rustigheid van die natuur om jou in te neem.

Pragtig omgewing met vriendelike diens. Die kamer was skoon en netjies. Mens voel sommer ekstra spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagverblyf op die plaas.

Ons het veilig gevoel en die plaasdiere en die groot grasperke was uitstekende verblyf vir ons as gesin met 'n 2-jarige seuntjie. Ontbyt was heerlik en ons kon lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en bestuurspan.

Na 'n lang reis vanaf Pretoria was die ontvangs baie aangenaam. Ons was dadelik geneem na ons verblyf. Dit was baie netjies en skoon. Goed toegerus. Die rustigheid vir die res van die verblyf was wonderlik. Ek sal dit streng aanbeveel vir iemand wat wil gaan rus. Ook dankie aan LekkeSlaap se goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon A
Gesin met tieners

Great value for money in a relaxed and comfortable environment.

A nice stay in a nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lome L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lome L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en groot.

Geen probleme gehad nie. Net een aand daar oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lidalize K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lidalize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, voldoen aan behoeftes.

Lekker, gemaklik, basies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit & Marietjie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit & Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is 'n rustige atmosfeer en 'n goeie bed om in te slaap.

Ons net saans daar geslaap omdat ons eintlik ou vriende op Mooirivier besoek het en bedags saam met hulle tyd deurgebring het. Baie dankie vir vriendelike ontvangs en gasvryheid Ziggie en Hettie! Sê groete vir die Witborskraai wat ons so gul ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cadery C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cadery C
Gesin met klein kinders

Nice place to stay on the way to Giant's Castle

Stunning place, great service, very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie aangenaam. Rustig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen J
Saam met vriende

Die plekkie het ons laat tuis voel en ons beplan alreeds ons volgende oorslaap.

Die is 'n plekkie waar enige gesin 'n fantastiese tyd sal hê. Daar word moeite gedoen vir die gaste en daar is 'n verstaan van situasies buite mense se beheer wat dit wonderlik maak. Sal definitief weer besoek- baie dankie vir 'n lekker-bly-tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie Botes D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie Botes D
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker

Vriendelik ontvang en het lekker gerus en geeet. Daar is dis netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye mense!

Met al die plaasdiere en Ziggy se oop hart, beveel ek hierdie bestemming aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen E
Saam met vriende

Very nice for a sleepover, a bit shabby but considering the price, okay

Very nice place for a sleepover but a bit shabby. There is no real TV (only SABC). Breakfast is not included.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plesierig en vriendelik!

'n Great en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rick & Brenda A - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rick & Brenda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK for one night stay.

Directions provided to find the establishment were unclear / misleading in my understanding of them. Otherwise, an okay overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molly C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly in die pragtige omgewing.

Dit was 'n besondere ondervinding. Gasvry, skoon en vriendelike diens. Sal weer daar kom vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerissa R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerissa R
Gesin met klein kinders

Gerieflik en baie gemaklik - baie vriendelike mense.

Wild Berry Gasteplaas is pragtig en baie lekker met jong kinders. Die atmosfeer is vriendelik en gemaklik - perfek vir 'n oorstop op pad see toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinka V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tinka V
Besigheidsreis

Ontvangs die aand van aankoms en die veiligheid was nie na wense nie.

Die area is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Gesin met klein kinders

Host very friendly and accomodating of personal needs

Beautiful setting, lovely and friendly host. A must visit if you happen to be in the area. Very reasonably priced. Would definitely return. Thank you for a wonderful time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met vriende

Peaceful, and chalets very comfortable

We enjoyed the hospitality of the owners and felt we were home away from home. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good - used Wild Berry Guest Farm as a stopover

We arrived late in the afternoon and left early in the morning (06:30), so cannot comment too much as we only spent the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice O - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for an overnight stay!

A lovely farm situation, perfect overnight stay! Very cold area in winter but the rooms were very cosy. Lovely cooked breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Gesin met klein kinders

We all agreed it was a pleasant & enjoyable stay!! Thank you so much!!

To Dave & Arlene, thank you so much that you made it so easy for us to stay at your Guest Farm. Your friendly hospitality was much appreciated. Warm Rooms and Warm beds!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met vriende

Very pleasant and welcoming

I enjoyed my stay here and it is close to Giants Castle. Also there is a restaurant close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V
Gesin met klein kinders

Skoon en gerieflik

Skoon en netjies gewees, baie mooi omgewing geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maranda V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maranda V
Besigheidsreis

Rustige en mooi omgewing.

Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay

Although a couple of km out from Mooi River, it was the perfect stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Berry Guest Farm, Giants Castle-weg 12, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30567e849aaa7d2a25ff8f02a3fdcb90befa5923c7b6951f2cffbc11ac5df419c9bc650cadcf5c8ab51f406107154d2474b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 Wild Berry Guest Farm 12 Giants Castle Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.187729387364 29.924595973545