Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Break Self Catering

Wave Catcher
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Wave Catcher-vakansiekothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea met 'n slaapbank. Elke slaapkamer is met 'n koningingrootte-bed ingerig. Die kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort en 'n groot hoekbad. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Daar is etenstafel met bankies en sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n slaapbank en volledige Internet-TV met DStv. Daar is ook 'n ingeboude kroeg. Die leefarea maak oop op 'n onderdakpatio met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe waar gaste skemerkelkies en uitsigte oor die privaat tuin en see kan geniet. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie toegang tot die swembad het nie. Die swembad is slegs vir gaste van die Sea Forever-eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word op versoek en teen ekstra koste daagliks skoongemaak.
Let asb. dat as gevolg van die waterbeperkings word die swembad met boorgatwater gevul is. Daar is geen waarborg dat die swembad in werking sal wees ten tyde van bespreking nie aangesien ons nie munisipale water mag gebruik nie. Ons probeer ons bes om te verseker dat die swembad te alle tye in werking is.

Let asb. op dat hierdie verblyf slegs vir familievakansies bespreek mag word en geen partytjies of geraas (musiek) toegelaat word nie. Gaste wat die reëls oortree sal gevra word om die perseel sonder terugbetaling te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Forever
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sea Forever-vakansiehuis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 2 sitkamers. Die huis is ten volle toegerus vir 'n selfsorgvakansie. Die eenheid het 2 oopplan-sitkamers. Die hoofsitkamer beskik oor 'n Smart-TV met volledige DStv en Internet-TV, sowel as 'n binnebraai en kroegarea. Sea Forever het 'n ten volle toegeruste, moderne kombuis met 'n skottelgoedwasser, yskas, vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasgoedarea met 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die tweede, kleiner sitkamer het 'n slaapbank. Daar is oorgenoeg binnenshuise vermaak, soos 'n pooltafel, tafeltennis en veerpyltjies. Buite-vermaak sluit 'n groot swembad, grasdak-lapa, braai en uitkyk-dek in wat ideaal is vir walvis- en dolfynkyk. Die perseel is op die rotse geleë en het lieflike see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenhede word op versoek en teen ekstra koste daagliks skoongemaak.
Let asb. dat as gevolg van die waterbeperkings word die swembad met boorgatwater gevul is. Daar is geen waarborg dat die swembad in werking sal wees ten tyde van bespreking nie aangesien ons nie munisipale water mag gebruik nie. Ons probeer ons bes om te verseker dat die swembad te alle tye in werking is.

Let asb. op dat hierdie verblyf slegs vir familievakansies bespreek mag word en geen partytjies of geraas (musiek) toegelaat word nie. Gaste wat die reëls oortree sal gevra word om die perseel sonder terugbetaling te verlaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanstraat 4, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a5f278879feb964c13daba966a990b3e5448290ee0965b4ad4dfc808e99331afb62b6e94634f9df4bbb7da7c6f64cee1f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 4 Chapman Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013961757567 25.354544728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem