Wild Clover
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Clover is 'n plaas wat in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë is, naby Stellenbosch en Paarl, en net 'n halfuur se ry van die middestad af. Ons selfsorgverblyf bied die perfekte uitsig oor 'n privaat wildreservaat en Tafelberg.
Die kothuise grens aan die Villiera Wildbewarea met verskeie wildsoorte soos bokke en sebras, 'n kameelperd en eland, en 'n dam wat 'n voëlkykparadys is. Elke kothuis bied uitstekende selfsorg-akkommodasie vir 2 mense en 2 kinders.
Wildritte kan gereël word vir besoekers, doen asseblief navraag by ontvangs. Ander besienswaardighede op die perseel sluit die Wild Clover Brouery, Wild Clover Boogskutklub, Equine Sportsentrum en die Eatery at Wild Clover met 'n fantastiese speelarea vir die jongspan in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Clover het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom