Wild Fig Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wild Fig Accommodation is ideaal geleë in die hartjie van Rustenburg en bied gerieflike akkommodasie vir kort- of langtermynverblyf. Hier kan gaste in 'n vreedsame omgewing lekker ontspan.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede wat elk toegerus is vir basiese selfsorg. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n kombuisie asook lugversorging, 'n TV, mikrogolfoond en yskas. Ontbyt word in die gemeenskaplike eetkamer bedien en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook die WiFi-kuberkol en veilige parkeerplek op die perseel gebruik.

Wild Fig is sentraal geleë vir sakereisigers se doeleindes en ook na aan die N4-afrit, die Life Peglerae Hospitaal, Life La Femme Kliniek, Medicross Mediese Sentrum, die Waterfall Mall en Rustenburg se munisipale swembad. Sun City is net 50 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wild Fig Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false