Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1 - Gesinskamer
Selfsorg
Kamer 2 - Gesinskamer
Selfsorg
Kamer 3 - Standaardkamer
Selfsorg
Kamer 4 - Standaardkamer
Selfsorg
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra R220 per persoon vir 'n buffet-ontbyt beskikbaar, vanaf 08:00 tot 09:30. Gaste wat vroeg vertrek, kan op versoek 'n ontbytpakkie aanvra.
'n 50% nie-terugbetaalbare deposito moet vooraf betaal word.
Die volledige bedrag moet vereffen word voordat gaste die kamers kan beset. Dié bedrag is nie terugbetaalbaar nie.

- Geen partytjies of musiek word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die kamers.
- Matige alkoholgebruik word slegs in kamers toegelaat.
- Geen alkohol word buite en by die braaigeriewe toegelaat nie. Wees asb. bedagsaam en akkommodeer ander gaste en kinders wat buite speel.
- Geen besoekers van buite sal toegelaat word nie, tensy gereël.
- Indien dit nie nagekom word nie, sal dit tot uitsetting sonder terugbetaling lei.
- Gaste is welkom om die swembad te gebruik.
- Die hoofbraai-area is vir funksies en reëlings moet vooraf vir gebruik getref word.
- Die bespreking mag nie oorgedra word nie en mag ook nie deur enigiemand anders as die mense vir wie die bespreking gemaak is, oorgeneem word nie, behalwe indien dit spesifieke met die bestuur gereël is.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Wasgoed kan op versoek gewas word.
- Laat weet ons vooraf as jy kinders saambring. 'n Bababedjie en 'n hoë stoel kan voorsien word, onderhewig aan beskikbaarheid.
- Vir besprekings wat op die nippertjie gemaak word (minder as 48 uur voor die inklokdatum), word die volle bedrag van die verblyf met aankoms vereis.
- Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 22:00 en die uitkloktyd is voor 10:00.
- In die onwaarskynlike geval dat die bestuur as gevolg van onvoorsiene omstandighede nie die bespreekte kamers kan lewer nie, sal hulle, waar moontlik, gaste alternatiewe kamers aanbied.
- Die bestuur behou die reg voor om die bespreking onmiddellik te beëindig, sonder om aanspreeklik te wees vir enige terugbetaling of vergoeding, indien gaste onaanvaarbaar sou optree, of 'n oorlas of steurnis vir ander gaste veroorsaak.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MTc0NTMwLTg4OWQtNDZkMi04YzQ4LTU0NWNhMjMzNGE3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 238B Kerk Street Bo Dorp 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680982630963 27.225644803093