Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Wild Fig Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Werner K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en stilte.

Die grondpad na die kothuis is uiters sleg. Dit sit 'n demper op die ondervinding. Die kothuis kon beter skoongemaak gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met vriende

Pragtige plekkie met die mooiste natuur.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B
Saam met vriende

Second time and still highly impressed.

This is our second time staying at the Wild Fig Cottage and even seeing that gorgeous view for the second time, it is still gorgeous. The special little touches at this accommodation are amazing. Safe parking, towels and bedding provided, wood available at a cost for the fireplace, chairs to sit around the bonfire spot. We have a normal hatchback and it comfortably went up the hill. Everything was neat and clean. We would definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Gesin met tieners

Die uitsig is van die beste wat mens kan kry. Soveel atmosfeer met bos in agter.

Ons het heerlik gebly. Regte 'gem' in die Tuinroete. Privaatheid is luuks. Die omgewing is van die mooiste wat ons land kan bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tali B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tali B
Gesin met tieners

Beautiful view and good for birders.

Beautiful view, very relaxing. Clean and neat. Would recommend an oven, although not critical, and a fan. Saw a fish eagle and a hoopoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning, awesome, beslis waarde vir geld. Baie dankie.

Absuluut stunning! Die uitsig van daar bo af is asemrowend. Plekkie netjies, skoon, volledig toegerus. Nie DStv nie, maar DVD wel. Maar met so 'n uitsig wil jy nie 'n TV eers sien nie. Lekker geslaap. Wens ons kon 'n week daar bly. Daar is hout te koop by die huisie. Braaigeriewe. Luuks. Kan regtig sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eco Smart Essentials Pty Ltd S
Besigheidsreis

Incredible place!

Amazing place and definitely a holiday destination one shouldn't miss! Well equipped, super clean, and breathtaking location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizane S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Moet sê die plek is perfek vir 'n naweekwegbreek. Het presies als binne wat mens sal benodig. Sal dit enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erlo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erlo K
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek. Huisie het alles wat nodig is. Pragtige uitsigte. Sal weer kom besoek.

Wonderlike wegbreek. Huisie het alles wat nodig is. Pragtige uitsigte met stappaadjies. Sal weer kom besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas H

Beautiful overlook, but quick visit.

The cottage was easy to get to from the main road, but felt secluded on top of the hill overlooking the lake. It has a beautiful view from the inside and porch. Inside of the Cottage felt a bit small for four adults, cabinet drawers and bathroom window were a bit difficult to close, and the kitchen knives need sharpening. We were emailed very quickly after booking with instructions for arrival, so if you book far in advance just keep up with and remember that you have the email.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarika H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annarika H

Pragtige natuurskoon en mooi ongewing.

Rustig en stil, pragtige uitsig. Verblyf was net te kort gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Quiet and secluded, fantastic view. The unit is comfortable with alomost everything you will need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankr M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ankr M

Stunning view, comfortable cottage.

With fireplace for cold evenings and a braai place for warm summer nights!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Els D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Els D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful gem with magnificent views.

Perfect for a breakaway from city life. So peaceful and quiet on the top of the hill. Tastefully decorated. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoffel C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel C

Asemrowend, mooi uitsig.

Uitsig was oor 'n rivier wat tot einde gekom het. Dis nie geskik vir mense wat met 'n wielietjie loopraam loop nie a.g.v. ongelyke area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weer heerlik gebly, dit bly 'n mooi plekkie.

Dit is 'n pragtige, private plek met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna J

Wonderful and peaceful stay.

We had a wonderful stay but unfortunately, the weather cannot be ordered. The house is nice and cosy. The view over the mountains and the lake is priceless. We will definitely do a visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather V
Saam met vriende

Views to die for!

We had a lovely stay in the cozy cottage. Waking up to have coffee with that view every morning was a treat. It would be even cozier with some soft indoor couches for on those cold nights when you have the fire going.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Welkome verrassing.

Hierdie cottage het ons verwagtinge oortref en gee jou 'n ander gevoel van die omgewing. Baie goed geleë. Cottage is goed ingerig met alles wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason R
Gesin met klein kinders

Memorable.

Wonderful location and amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerryn F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely gorgeous.

Definitely coming again for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn G
Gesin met tieners

Lekker rustig met 'n pragtige uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig.

Rustige ongewing, kan lekker ontspan met die mooiste uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izetta F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izetta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige boshuisie wat ons weer sal besoek.

'n Ongelooflike uitsig sover as wat die oog kan sien. Sal dit definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill C
Gesin met klein kinders

Lovely, tranquil views in a cosy, private cottage.

We'll be back, lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia H
Saam met vriende

Net een aand oorgeslaap na 'n funksie, maar wens ons kon langer bly.

Asemrowende natuur, pragtige, gemaklike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bodine F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bodine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple and breathtaking.

Everything works really well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolette S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolette S
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier, maar paar dinge wat teleurgestel het.

Ons het baie lekker gekuier by Wild Fig, maar daar is 'n paar dinge wat dringend aandag benodig. Die matrasse op die beddens is dun en deurgelê en die algehele netheid is nie op standaard nie. Ons was in 2019 ook hier vir 'n naweek, en kon nie wag om terug te keer nie, maar was bietjie teleurgesteld. Die ligging en die uitsig is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valentino L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentino L
Saam met vriende

Beste ooit.

Wens ek kon elke naweek daar tuisgaan, dit is die beste plekkie en sal enige tyd terug gaan. Die gasvrou was uitstekend en ons verblyf was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmë P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmë P
Saam met vriende

Lekker rustig en stil. Uitstekende ligging.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. 'n Warm verwelkoming via Whatsapp en 'n persoonlike totsiens deur die eienaar. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Breathtaking view.

Arriving at Wild Fig We were amazed at the view, it was breathtaking. The accommodation looks exactly as the page advertises, it is clean and such a nice cottage, more than enough space for 4 people. We were very sad to leave as the evening stars we saw were such a highlight. All I can say is I am excited to go again. Keep up the amazing work Wild Fig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyzette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette V
Saam met vriende

Was baie rustig en ontspannend.

Alles was perfek, die kaggel in die huis is 'n wenner. Ons sal vir seker weer wil kom in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning setting! Clean and well-appointed

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulet B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede en rus met 'n pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly, het alles wat ons nodig gehad het. Ons het privaatheid en rustigheid gehad, en was steeds baie naby aan die winkel indien ons iets sou benodig. Natalie het ons ontvang en was beskikbaar vir enige vrae, sonder om ons te laat voel ons word dopgehou. Ons het elke oomblik van die tydjie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Baie aangenaam.

Pragtige uitsig. Dis ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en goed toegeruste en netjiese plekkie.

Ideaal vir mense wat hou van stilte en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B
Saam met vriende

Can never speak enough of of the location.

This is the second time that I booked with Wild Fig, The views are endless and the tranquility is is just ideal for a breakaway. I have recommended a couple that indeed booked and stayed at the venue. I am hoping to go soon and hopefully experience the venue in winter as t would be so ideal. Thank you for a wonderful venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was uit die boeke, ons het so lekker gekuier.

Alles was perfek gewees. Die uitsig was uniek, dit was stil en rustig. Ek sal definitief weer gaan, en het dit aan al my vriende genoem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, pragtige verblyf.

Wild Fig Cottage het 'n pragtige uitsig en was so gemaklik en mooi en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kaggel is 'n ekstra lekkerte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pavel B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel B
Saam met vriende

Complete satisfaction.

Quiet place, amazing views, great communication with the owner. Perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita H
Saam met vriende

Lovely, tranquil and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert-jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert-jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging!

Beste uitsig wat jy kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherlene L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherlene L
Gesin met tieners

Dit was ’n wonderlike ervaring, beslis ’n fantastiese plek om weg te breek.

Woorde kan nie beskryf nie, jy moet dit self ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n awesome wegbreekplekkie. Stil. Afgesonder. Maar tog net 'n paar minute van Sedgefield af.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie.

Baie dankie vir 'n lieflike wegbreek. Die uitsig is asemrowend, die voëllewe is fantasties en die blyplek is lekker knus en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Beste uitkyk. Netjiese, gemaklike eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig stil en rustig.

Sal net graag TV-kanale wou gehad het, dit kan maar vervelig raak in die aande sonder 'n TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Gesin met tieners

Baie meer as wat verwag is.

Wild Fig bied alles wat geadverteer word en selfs nog meer. Die plek is baie netjies gewees met alles wat nodig is. Die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Een nag was te min. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is welcoming, quiet, at one with nature and has stunning views.

We expected good views, but these are better than expected. The cottage is lovely and quaint with excellent outdoor living. Relaxing under the trees is great with the views. Lovely walks on the property. This is a charming place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic, beautiful inside as well as surrounding areas, enjoyed every minute. Good place to have some quite time, but also enjoy hiking and biking.

Communication with host precise and on time. Reception and safety very good. We went to Sedgefield for a 90th birthday, had to unload before the party, found the Wild Fig Cottage very easy on google maps, upon arriving lights went on where our vehicle was parked and as it was dark outside we felt very safe. The cottage on the inside is well equipped and very neat. Wood available for a beautiful outside and inside fire to be made. Enjoyed every minute. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect in every way.

We had a delightful time, absolutely perfect accommodation. Will be going again and I highly recommend it. Natalie made sure we were comfortable and even offered to do some shopping if we didn't want to go out. We didn't want to come home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C
Saam met vriende

Absolutely amazing place, stunning views and good value for money.

Such a gem, amazing views, everything you need and great value for the rate. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rykie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie K
Gesin met klein kinders

Lekker rus in mooi natuur, voëltjieklanke en uitsig.

Rus lekker in 'n natuurskoon omgewing. Mooi, praktiese verblyf met 'n uitsig op jou voorstoep. Vroeg hoor mens visarend roep. Daar is mooi sterre, 'n lekker kaggel en braai. Baie om te doen in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotta D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta D
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Stilte en rustigheid met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi D
Gesin met klein kinders

Die mooiste uitsig ooit, was baie lekker gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egretstraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2yApLmcOTlcw7vlUqkZp9a6EqJZ6Ju8KotWN7sEl9evaEDD6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 1 Egret Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.008174223619 22.810719221396
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem