Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wild Fig Guest House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir The Wild Fig Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Was baie netjies. En die eienaar is baie behulpsaam. Loop afstand van eetplekke en ons twee hondjies was ook welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha B
Enkelreisiger

Baie rustige omgewing. Die weer het net nie saamgespeel nie.

Ek het baie lekker gekuier. Ek het nie loadshedding gehad nie, want daar was altyd lig behalwe vir die laaste aand toe het loadshedding die probleem laat ontstaan dat die krag toe af is en iets foutgegaan het. Maar ek het baie lekker gebly, dit was rustig en waarna ek gesoek het. Lekker in die bed gelê en TV gekyk. Het nie geweet WIFI was beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was awesome, goeie diens, lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cladjeena V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Rustig, pragtige plekke. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesbet K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tonie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie G
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Plek was mooi skoon en die geriewe goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie L
Gesin met klein kinders

Great waarde vir geld.

Frank was baie behulpsaam en vriendelik en alles was mooi skoon en op sy plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liz E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoegsaam.

Tevrede met verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, waarde-vir-geld-akkommodasie.

Die ligging was goed aangesien dit nie vir ons belangrik was om naby swemstrand te wees. Ons het beide eenhede gehuur en by aankoms was die groter eenheid nie baie skoon nie (wat wel gou aangespreek is deur eienaar) en kleiner eenheid was baie skoon. In my opinie was die eenheid wat vuil was eerder 'n uitsonderlike geval en nie standaard praktyk nie. Pluspunte was eenhede was goed toegerus, naby stappaadjies met 'n gedeeltelike see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Die eenheid is in 'n rustige omgewing en ons het lekker ontspan. Eenheid was baie netjies en skoon en het alle basiese benodigdhede wat nodig is. Kan beslis aanbeveel en sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met die gedruis van die see

Het net daar geslaap, was by familie deur die dag. Het lekker geslaap, die see kan gesien word en 'n mens kan die see hoor vanwaar ons gebly het. Baie vriendelike diens, daar was al die fasiliteite in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Gesin met tieners

Hoor die see!

Ons het sommer baie gerieflik gebly in hierdie goed geleë plek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crispin S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crispin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Vriendelike gasheer!

Dit was ons tweede besoek. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather L
Gesin met klein kinders

The guest house was warm and welcoming, particularly as we brought along my 3 staffies and a 3-year old granddaughter

Adele was very willing to help and was available immediately when we couldn't get DStv to work. The location was great and we had such a nice stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my verjaarsdag en ons 35ste huweliksherdenking, so ja dit was baie spesiaal.

Ons het so bietjie gesels met die eienaar van plek en besluit ons sal volgende keer met meer familielede kom, daar is genoeg plek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polis A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Waarde vir geld, woonstel was baie netjies, beskik oor alles wat mens nodig het binne, was lekker stil en rustig, ons het ook die uitstekende gasvryheid van die eienaars baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Fig Guest House se terugvoer

Beste Polis
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons wil ook net baie dankie sê vir die wonderlike gaste wat julle was en die netjiese toestand waarin julle ons plekkie gelaat het. Ons ontvang julle graag weer hier by ons.
Groete
Mariette en Frank Eagar

The Wild Fig Guest House
Karin V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Huislike atmosfeer.

Gerieflik en naby see en eetplekke. Mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Fig Guest House se terugvoer

Dankie, Karin, vir jou vriendelike beskrywing van ons plekkie. Ons sal julle graag weer hier wil ontvang.
Mariette en Frank Eagar.

The Wild Fig Guest House
Maryka N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka N
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, goed geleë, gemaklike huis, vriendelike mense. Wild Fig is 'n diamant.

Die huis is perfek vir 'n familie, baie spasie, goed geleë, redelik sentraal aan die dorp en die hawe, entjie van die strand af maar glad nie 'n probleem om te ry na die strand toe nie. Baie vriendelike gashere, baie behulpsaam, doen baie moeite om ons kuier so lekker as moontlik te maak. Regtig amazing plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Fig Guest House se terugvoer

Dankie Maryka vir jou vriendelike kommentaar. Dit is wonderlik om te weet dat julle jul verblyf hier by ons geniet het.
Julle was ook wonderlike gaste, 'n plesier om te ontvang. Dankie dat julle die eenhede so netjies gelaat het.
Ons sal julle baie graag weer hier wil hê!!

The Wild Fig Guest House
Mervan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mervan D
Gesin met klein kinders

Defnitief, ja. Plek was netjies en het alles wat ons benodig het.

Die dame was bietjie verward omdat ons 4 was en nie 3 nie en het ekstra beddegoed gebring. Die "granny flat" was bietjie klein vir 2 klein kinders en die weer was nie ideal vir buite speel nie. Ek beveel dit beslis aan vir 'n couple en nie vir 'n gesin met klein kinders nie. Daar is nie spasie om te beweeg nie. Sal beslis weer Kleinmond toe gaan, maar sal opsies van groter huis dophou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B
Enkelreisiger

Gerieflik.

Kort besoekie, moes vinnig blyplek soek en was gelukkig genoeg om by Wild Fig plek te kry, stapafstand van waar ek die aand moes wees. Kamer is baie gerieflik, Nicole se gemaklike kommunikasie en organisasie het die verblyf gemaklik laat verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met vriende

Absoluut fantasties, die eenhede mooi toegerus! Mariette is wonderlik!

Die gastehuis is goed geleë met baie restaurante en winkels naby in Harbour Straat, die eenhede is ten volle toegerus en baie mooi skoon. Mariette is 'n baie vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Fig Guest House se terugvoer

Baie dankie Nico, jy maak my dag. Dit was wonderlik om julle as gaste te hê. Ek hoop regtig dit kan weer gebeur.
Mariette

The Wild Fig Guest House
Erika K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier by die Wild Fig.

Dit is heerlik naby aan die kuierplekkies en winkeltjies waar alles gebeur. Die voetslaanpad na die see en die mond van die rivier het pragtige natuurskoon en is baie naby aan die huis. Die huis is skoon en gerieflik en die kinders was baie bly oor die WiFI, DSTV en veral die skottelgoedwasser. Ons kan dit beslis aanbeveel. Dit is bekostigbaar en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Wild Fig Guest House se terugvoer

Baie dankie Erika, vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit regtig. Ons hoop net dat daar vir ons 'n kans gaan wees om julle weer te ontvang en persoonlik te bedank.
Groete
Mariette Eagar

The Wild Fig Guest House
Andre D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Mooi skoon, gemaklik, naby hawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicus P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik en rustig.

Ons het verskriklik lekker gebly, die mense is vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in die gewilde Kleinmond.

Ons het dadelik aanklank gevind by die vriendelike eienaars. Alles was na ons sin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile L
Gesin met klein kinders

Excellent experience! Very clean and neat with wonderful owners!

I highly recommend this establishment for a small family looking for comfortable ULTRA clean accommodation. Lovely owners!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fun.

We really enjoyed the time at the Guesthouse. The place was value for money but most importantly it was close to all amenities and the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leilani J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani J
Gesin met tieners

Baie rustig en privaat. Onmiddelike hulp wanneer nodig.

Baie oulike selfsorg-eenheid wat in al ons behoeftes voorsien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha G
Enkelreisiger

Heerlik!

'n Goed toegeruste blyplek wat lekker geleë is en by vriendelike gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansley E - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Absoluut fantastiese ervaring, vriendelike diens. Ons sal beslis weer hier bly in die toekoms en dit by vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Goeie diens en baie veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar tuis te gaan!

'n Baie netjiese plek. Ons is goed ontvang en die gasvryheid is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye mense, in 'n lieflike area met net wat mens nodig het!

Letterlik die enigste kritiek wat ek kan lewer, is die advertensie wat nie duidelik maak dat die eenheid 'n badkamerdeur deel met die huis self nie. Dit was 'n uitstekende naweek in 'n wonderlikke klein dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, vriendelike mense; sal enige tyd weer daar tuisgaan. Baie dankie!

Die woonstelletjie is heerlik privaat, netjies en warm in die koue weer; daar was skottel-TV beskikbaar. Ek het wel 'n skinkbord en vatdoek gemis, asook 'n broodplank ... maar dis die minste. Wens ons kon 'n week of langer daar tuisgaan. Dalk in die toekoms! Dis naby die see en oulike winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vos-straat 5, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMTViYThlLTE3YzUtNDQyOC05MDNiLWYwY2ZlZTczMWViMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 5 De Vos Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344432642366 19.011454582214