2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ombika Street, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Wild Olive bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië en is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjientoegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstelgebou is 2 minute se stap vanaf die Grove Mall en Lady Pohamba Privaat Hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ombika Street, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Wild Olive het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ombika Street, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang