Wild Olive Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wild Olive Cottage is in Bethulie, 'n klein dorpie in die suide van die Vrystaat en dit is tussen tipiese Vrystaat-koppies geleë. Dié dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam, en dit bied eindelose natuurskoon, 'n ryk geskiedenis en 'n menigte kulture en karakters.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en dit bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Bethulie is 'n goeie voorbeeld van 'n eksentrieke plattelandse dorpie en dit is die moeite werd om vir 'n dag die strate te verken en met die plaaslike inwoners te gesels. Dit is hoofsaaklik 'n landboudorpie met ondernemings wat die plaasgemeenskap en mede-industrieë ondersteun.

Slaapplek

'n Bespreking by Wild Olive Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wild Olive Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za