Bethulie Akkommodasie by Wild Olive Cottage | LekkeSlaap
+23

Wild Olive Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Wild Olive Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zack E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack E
Gesin met klein kinders

Een nag oorgeslaap, keurig ingerig met genoeg instruksies ens.

Keurig ingerig. Ou huis met outydse sjarme. Het vuurhoutjies of aansteker gekort, maar vir die res goed ingerig.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hi Zack,

Thanks for your feedback and that you chose to stay at Wild Olive Cottage in Bethulie.

We'll be sure to check the matches, thanks for the heads up.

Best wishes
Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
Wilmar V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmar V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Pragtige huis, met mooi detail. 'n Massiewe vriendelike tuin met spasie vir kinders. Absoluut 'n droomhuis om 'n aand of wat in te rus.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hi Wilmar

I am so glad that you were able to make yourselves comfortable at Wild Olive Cottage, it is so great to hear you enjoyed your tim in Bethulie.

Best wishes
Tim

Wild Olive Cottage
Petrus (jakkie) V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus (jakkie) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die ontvangs was baie vriendelik en verwelkomend. Die drie slaapkamers is baie netjies en goed toegerus. Die kombuis is ook baie goed toegerus met wat jy ook al mag benodig. Ons kan Wild Olive Cottage met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hallo Jakkie,

Dit was net 'n plesier on julle weer in Bethulie te sien. Ek is bly om te hoor dat julle dit geniet het.

Kom draai weer enige tyd by Wild Olive Cottage.
Groete

Wild Olive Cottage
Andrea M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Gesin met klein kinders

Knus en goed ingerig.

Ons het heerlik gebly in Wild Olive Cottage. Dis 'n pragtige ou Karoo-huisie, baie goed ingerig, propvol interessanthede en boonop pragtig. Ons het lekker op die agterstoep gekuier.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hello Andrea,
I am so pleased you enjoyed your time in Bethulie and that our home was well received. It is always so warming to hear that travelers could relax and enjoy themselves in the grassy Karoo.
Kuier gerus enige tyd weer by ons!
Groete
Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
Beyers N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers N
Gesin met tieners

Perfekte verblyf in Bethulie.

Baie lekker gebly, uitstekende en pragtige plek.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Dear Beyers,

Thank you for staying in Bethulie. I am passionate about our small town, its people and history. I am glad you could experience a small part of this.

Regards,
Tim

Wild Olive Cottage
Flo S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flo S
Saam met vriende

Lekkerste verblyf.

Ons het so bietjie gereis regoor die land - en moet sê dat dit die lekkerste, skoonste en netjiesste verblyf is waarby ons gebly het - hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most awesome stay.

We did a bit of a tour all over the country - and have to say this was the most awesome, clean, neat accommodation we have come across yet - highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hi Flo,

I am so glad that you enjoyed your time in Bethulie and at Wild Olive Cottage.

I appreciate your kind words and am glad my cottage could be a comfortable home for the evening.

Best wishes,
Tim

Wild Olive Cottage
Kate D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Subliem!

Wild Olive Cottage is een van die mooiste selfsorg-eenhede waarin ons nog ooit tuisgegaan het. Dis met groot sorg gemeubileer en is 'n fees vir die oog. Boonop is alles kraakvars en blinkskoon. Perfek!

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hello Kate

Baie dankie vir die mooi woorde.

I am so pleased you enjoyed the space. It is always so nice when people appreciate our home and enjoy it as much as we do.

Best wishes
Tim

Wild Olive Cottage
Charl R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

Goed toegerus met uitstekende diens.

Bethulie self is goed geleë en het baie om te bied.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Dear Charl,

I am glad we could accommodate you on your December 2018 travels! Thank you for your positive feedback.

Best wishes,
Tim

Wild Olive Cottage
Ingrid P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Gesin met klein kinders

Gesellig en knus

Oulike, veilige akkommodasie.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Dear Ingrid,

Thank you for your feedback, I am pleased I could accommodate you and your family.

Best wishes,
Tim

Wild Olive Cottage
Alma B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma B

Uniek en verrassend.

Dit is 'n pragtige outydse huisie, gerieflik skoon en netjies.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hello Alma,

We are so pleased you enjoyed your stay in our Karoo home and that you could enjoy a peaceful evening on your travels.

Best wishes always,
Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
Ferdinand P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand P
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Wild Olive Cottage.

Wild Olive Cottage offers good quality at an affordable price. All our needs were satisfactory met.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Hi Ferdinand,

Thank you for choosing Wild Olive Cottage. We are so pleased that you were able to break your journey in our small piece of the grassy Karoo.

We appreciate your booking and feedback.

Liezl and Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
Gillian W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian W
Gesin met tieners

Beautifully decorated, homely and excellently set up for self catering. Great ambience and character.

Great ambience and character. Excellently equipped for self-catering. Homely.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Dear Gillian,

Thank you for staying at Wild Olive Cottage in Bethulie. We are so pleased you enjoyed your short stay. We are passionate about our small town and our home and we're glad you could share it!

Best wishes,
Liezl and Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
John K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Nice and clean and neat.

Nice cottage and plenty of utensils.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Dear John,

Thank you for staying with us and your feedback. We are always looking for ways to make our home a great stopover for travelers.

Best wishes,
Liezl and Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
Aldi V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldi V
Gesin met klein kinders

Sentraal geleë historiese huis.

Verblyf is gerieflik en goed toegerus, slaapkamers is ruim met 'n addisionele toilet en wasbak in die kamer (afgeskerm). Daar is vreeslike baie dekoratiewe items en dierevelle. Die verpersoonliking van die huisie is pragtig maar dit het vir my gevoel of ek iemand ander se spasie betree.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Dear Aldi,

Thank you for your feedback, we appreciate it. Wild Olive Cottage remains a project for us and we love being able to decorate and create beautiful spaces.

Best wishes always,
Liezl and Tim Zunckel

Wild Olive Cottage
Elize J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met tieners

Baie baie beïndruk.

Ons was voorwaardelik beïndruk met die plekkie se netheid en atmosfeer.

Wild Olive Cottage's terugvoer

Beste Elize,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly dat julle dit geniet het.

Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Liezl en Tim

Wild Olive Cottage
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rouxstraat 3, Bethulie , 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPGuaPBqBnQuSBl3OUxil1WkL2kEhiMxQCM98BFfKs0RVfuxDR1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 3 Roux Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -30.49436 25.974287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za