Wild Olive Guest House Cape Town

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wild Olive Guest House bied luuksheid en hartlike gasvryheid aan sakelui en vakansiegangers en ons is trots op ons persoonlike diens en huislike atmosfeer.

Verblyf word gebied in 9 en suite-kamers met 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer het DStv, Internet toegang, kroegies en koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n gimnasium, omheinde tuin, swembad en 'n braai-area in, asook geriewe en dienste vir sakelui.

Die tarief sluit 'n heerlike, volledige Engelse of Kontinentale buffet-ontbyt in met tuisgebakte muffins. Geniet daarmee saam 'n koppie varsgemaalde koffie voor jy die dag aandurf.

The Wild Olive is naby aan Kaapstad se sakegebiede en stapafstand van Nuweland se krieket- en rugbystadions af. Kirstenbosch Botaniese Tuin en die Sportinstituut is ook naby. Kaapstad Internasionale Lughawe, strande, V&A Waterfront en die Groenpuntstadion is ook binne 'n 20 minute radius van die gastehuis af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wild Olive Guest House Cape Town gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]