Rustenburg Town Akkommodasie by Wild Olive Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Wild Olive Gastehuis

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 38, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wild Olive Gastehuis is ’n gastehuis in Rustenburg naby winkelkomplekse, hospitale en restaurante en dis 600 m van die gholfbaan af. Sun City is 40 km ver en Pilanesberg is 45 km ver.

Verblyf word in Dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en ’n Gesinskamer gebied. Elke kamer het ’n privaat en suite-badkamer, lugversorging, 'n privaat ingang, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Alle kamers het skuifdeure met direkte toegang tot die tuin.

Gaste kan ’n volledige Engelse ontbyt in die eetkamer geniet. Ander etes kan op versoek voorsien word. Daar is ’n lieflike sonnige sitarea waar gaste kan ontspan, asook ’n sonkamer waar gaste 'n boek kan geniet.

Veilige parkeeplek is beskikbaar op die perseel. Die huis het elektriese omheining en ADT-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Wild Olive Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Maraisstraat 38, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Wild Olive Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 38, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwNGU1MzUzLTFmZjMtNDNkOC1iYzIyLTFlMTI3NmY5MGZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 38 Marais Street Rustenburg 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.673363174876 27.233047485352
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za