Wild Olive Guest Farm Sunbird Chalet
4 gaste
0 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - GK29 Waterblom Straat, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wild Olive Guest Farm Sunbird Chalet is in die Goukouriviervallei naby Stilbaai, sowat 300 km vanaf Kaapstad, op die begin van die Tuinroete geleë.
Die hout-chalet is bokant die Goukourivier geleë en word deur 'n olyfboord, tussen melkhoutbome omring. Die chalet het 'n oopplan-ontwerp, bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n kaggel en 'n privaat braai-area buite. Hout word voorsien.
Gaste kan op die dek onder 'n ou melkhoutboom langs die rivier ontspan, perfek vir swem en bootry vanaf die privaat jetty. Voël-entoesiaste kan talle spesies sien wat die area bewoon.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linden Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- GK29 Waterblom Straat, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
GK29 Waterblom Straat, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang