Tuinroete Akkommodasie by Wild Olive Guest Farm | LekkeSlaap
+39

Wild Olive Guest Farm

2 resensies
Selfsorg
Sunbird Chalet
Vanaf R1 050
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid kyk oor die Goukourivier en die olyfboorde en dit skuil tussen die melkhoutbome. Die oopplan-houtchalet is volledig toegerus vir selfsorg. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die chalet het sy eie kaggel vir koue wintersaande en daar is 'n privaat braai-area buite met hout om die vuur aan die gang te kry.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Belasting en Ekstras

Daar is nie TV's nie sodat gaste die rus en vrede van dié area kan geniet.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Apple Tree-kothuis
Vanaf R1 195
per eenheid
Beskrywing

Apple Tree-kothuis is 'n historiese tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 volwassenes met die opsie vir 2 ekstra beddens in die solderarea vir kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die kothuis het 'n kaggel vir die wintermaande. Daar is 'n warm buitestort onder die melkhoutbome. Die ruim stoep is die ideale plek om te ontspan terwyl julle skemerkelkies geniet of braai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg.

Belasting en Ekstras

Daar is nie TV's nie sodat gaste die rus en vrede van dié area kan geniet.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterblomstraat GK29, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFQipaJok5MC8Uo8avANLpxgozbX9F7TV9Cos70xmv77WDDorq7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 GK29 Waterblom Straat Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.309366828167 21.330089582127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za