+11

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Inkloktyd: ná 15:00
Uitkloktyd: voor 10:00
Geen geraas word tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie
Slegs persoonlike besprekings word aanvaar, m.a.w. die gas wat bespreek het moet deel van die gastegroep wees wat van die verblyf gebruikmaak. Geen derdeparty-besprekings word aanvaar nie.
Rook, vape en e-sigarette word slegs in die parkeerplek toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kommersieële fotografie of verfilming word toegelaat nie.
Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 825
per nag (plek vir 3)
Bespreek

65 Blackberry Street, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a85c16cdf49e88a8dd18158a2fc2f5b1ea3f2c06eab5bf4c9c4afa1f61e87366d17e2034138c40e950cef4d400aa1e94248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 65 Blackberry Street Zwartkop X4 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.866507990658 28.184465555463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang