LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Rocks Accommodation Apartment 50 | LekkeSlaap
+11

Wild Rocks Accommodation Apartment 50

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wild Rocks Accommodation Apartment 50 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vierslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Mzingazi Waterfront in Richardsbaai geleë. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die baai.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is bad- en stortgeriewe. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat toegang tot die balkon bied.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n toonbank. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met Openview-kanale. Linne word voorsien.

Wild Rocks Accommodation bied seevakansieverblyf met doendinge, soos bootvaarte en trapbootjies. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en dis naby restaurante in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Wild Rocks Accommodation Apartment 50
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wild Rocks Accommodation Apartment 50 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqcjvvz1AX3k6wHEMfv9DmQbaT11bd80wP0J1IvvRNr3RHBv4QR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Bridgetown Road Tuzi Gazi Waterfront 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792696769884 32.081593425084
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!