Richardsbaai Akkommodasie by Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments | LekkeSlaap
+8

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Klaas E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Klaas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, lekker en netjies.

Hou van die ligging van die verblyf en diens was uitstekend.

Gerrie F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en ontspanne. Baie lekker gerus.

Kort in woonstel, vatlappies en braaitang.

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments's terugvoer

Goeie middag Gerrie.
Baie dankie vir julle terugvoering en dit is wonderlik om te hoor julle het 'n heerlike tyd saam met ons gehad.
Ons sal al die nodige items aanskaf waar nodig.
Ons hoop om gou weer van julle te hoor.
Vriendelike groete
Konica Webster
Wild Rocks.

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bridgetown-weg, Tuzi Gazi Waterfront, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyUHSV9IXB35wRiigDBOa9iSXkAQKGuz55PeXONtS287VyZINvA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bridgetown Road Tuzi Gazi Waterfront 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.792646004576 32.081597290664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za