Noordhoek Akkommodasie by Wild Rose Country Lodge | LekkeSlaap
+77

Wild Rose Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- of berg-uitsigte.

Die ekstra ruim sitkamer met 'n oop kaggel en bekoorlike ontbytkamer maak die atmosfeer nog meer behaaglik. Gaste kan see-uitsigte vanaf die swembad en die dek, perdry langs die bekende Noordhoekstrand, diepseehengel, duik en die gholfbaan naby geniet. Veilige parkeerplek word voorsien. Goed gemanierde kinders is welkom. Spyseniering is beskikbaar vir klein, persoonlike konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Wild Rose Country Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Rose Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPRIOjPM8IBT6ZGUfnhOo8LnQ6FSbKxOwgRBQIvtmBQJUyd9cjQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 4 Bodrum Close Noordhoek 7985 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.110392165201 18.383345603943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za