LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Rose Country Lodge | LekkeSlaap
+78

Wild Rose Country Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Wild Rose Country Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Loek B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loek B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het was verassend leuk en gezellig ingericht en wij zijn zeer gastvrij ontvangen.

Hele mooie ligging en zeer vriendelijke ontvangst. Ook hebben we genoten van het ontbijt. Baaje lekker. Een nacht was te kort om volledig van de Lodge en de omgeving te kunnen genieten.

Wild Rose Country Lodge's terugvoer

Heel erg bedankt voor de goede recensies. We zijn erg blij om te horen dat je genoten hebt van je verblijf van één nacht hier bij ons in de Wild Rose Country Lodge. We hopen dat je ons de volgende keer dat je in Kaapstad, Zuid-Afrika bent opnieuw bezoekt.

Wild Rose Country Lodge
Erich V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Sal dit aanbeveel. Wonderlike plek.

Cobus V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige aangename verblyf.

Goeie verblyf. Aangename omgewing. Goeie ontbyt. Hulpvaardige personeel. Uitsuigwaaier in badkamer sal nuttig wees.

Francois O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Besigheidsreis

Lekker!

Ek is goed ontvang deur die eienaar self. Baie vriendelike personeel!

Marius S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S
Besigheidsreis

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Annelie F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n naweekwegbreek na Noordhoek en omliggende areas

Wat 'n heerlike huis, weg van die huis af! Die warm atmosfeer binne, en pragtige tuin en uitsig buite, was verfrissend. Skoon kamers, vriendlike diens en fantastiese ontbyte! Die perfekte basis om Noordhoek en omliggende areas te verken. Dankie vir 'n wonderlike ervaring.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Bodrum Slot, , Kaapstad, 7985, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPRIOjPM8IBT6ZGUfnhOo8LnQ6FSbKxOwgRBQIvtmBQJUyd9cjQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 4 Bodrum Close Noordhoek 7985 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.110392165201 18.383345603943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!