LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wild Wind Holiday Accommodation | LekkeSlaap
+19

Wild Wind Holiday Accommodation

Wild Wind Accommodation eenheid 7
was R950
Vanaf R855
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Gaste moet die kamer self skoonmaak. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea geskik vir 2 tot 3 kinders of 2 volwassenes wat nie swaarder as 80 kg is nie. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n platskerm-TV teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid gehef word. Slegs die aantal gaste waarvoor daar bespreek is, sal toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wild Wind Accommodation eenheid 6
was R950
Vanaf R855
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea geskik vir 2 tot 3 kinders of 2 volwassenes wat nie swaarder as 80 kg is nie. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n platskerm-TV teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Let asb daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per eenheid gehef word. Slegs die aantal gaste waarvoor daar bespreek is, sal toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 4)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorstraat 13, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJW60RwIyij5lJ7x7hfZEOyK0APM93W0fuZQyE0ojCbKQiT5kai?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 13 Windsor Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.146251958147 18.893237487899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!