Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Wilddog882

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilddog-straat 882, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 935 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

@Wilddog882 is 'n moderne selfsorghuis wat in Marlothpark geleë is en gerieflike verblyf aan gesinne of groepe vriende bied.

Hierdie huis met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met meubels waar gaste hul maaltye kan geniet, terwyl hulle die rustige omgewing inneem. Daar is diere soos bosbokke, njalas, vlakvarke, sebras, kameelperde en ander wild wat in die area rondloop. Die stoep lei na 'n ingeboude braai en 'n swembad. Daar is ook 'n boma waar gaste kan kuier.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Marlothpark is ideaal vir gesinne, natuurentoesiaste of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Slaapplek

’n Bespreking by @Wilddog882 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Wilddog-straat 882, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilddog-straat 882, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74d4a51de64160337801f3eb0b27077497e6431c977d313e1f693fe908d108a3ff6d360e6b53891c35791f07239c95622b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag (plek vir 6) 882 Wilddog Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.379219565559 31.76390684636
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem