Wilde Avontuur

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wilde Avontuur is sowat 2 uur noord van Pretoria en net buite Vaalwater.

Dié lodge skakel in by die omliggende area en die graska-konstruksie is uit plaaslike materiaal gemaak. Daar is 9 en suite-kamers met slaapplek vir 25. Linne, handdoeke, seep en sjampoe word voorsien. Kom ervaar alles wat die natuur bied.

Kom bewonder die sterrehemel langs die vuur, ontspan langs die swembad, gaan stap of vang vis in die dam wat net 'n entjie se stap is. Daar is 'n pool-tafel en veerpyltjiebord in die kuierarea. Gratis WiFi is in meeste areas beskikbaar. Hout en ys is ingesluit.

Dis ideaal vir groot groepe, jaareindfunksies, verjaarsdae of ander byeenkomste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wilde Avontuur gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]