Wildebeespan B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wildebeespan B&B is op 'n plaas langs die N14 tussen Barberspan en Vryburg, net buitekant die klein dorpie Delareyville gelee.

Hierdie is 'n klein, private, gemaklike gastehuis wat 4 slaapkamers beskik, 2 met dubbelbeddens and 2 met enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite badkamer, DStv en lugversorging.

Tee en koffie geriewe word in die eetkamer aangebied wat 'n gesellige geleenthied aanbied om andere reisigers te ontmoet en julle ervaringe onder mekaar uit te deel voordat jy weer die N14 hervat. Indien jy 'n paar dae langer wil bly kan jy gerus onder die skadu van die wilgerbome braa.i

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildebeespan B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false