LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+63
Lodge in Gauteng

Wildebeesthoek Nature Reserve

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Wildebeesthoek Nature Reserve bied selfsorgverblyf in 'n reservaat in Pretoria. Die eiendom is aan die voet van die Magaliesberg met 'n uitsig op die berg.

Verblyf word gebied in 2 selfsorghouthuisies. Elke huisie het gemaklike beddens en die badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke huisie het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het 'n kaggel en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die sonsondergange oor die berg geniet terwyl wild, soos kameelperde, sebras, rooibokke, koedoes, waterbokke, swartwitpense, blesbokke en blouwildebeeste in die reservaat rondloop en die watergat besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place for a weekend break! We absolutely loved our two-day stay at Wildebeesthoek! I would definitely recommend it to anyone lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Suzanne M
5.0
Heaven. Paradise. For birders and people wanting to get away from city life. Was exceptional. Had a superb time. Ideal for my family as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Nadia S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese wegbreek en hoogs aanbeveel! Fantastiese wegbreek huisie met die beste kaggel vir die wintermaande. Selfs in Julie was die voëltjies volop...
Sien meer
Jul 2026
Adrinette M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het elke oomblik geniet! Dit is 'n lieflike akkommodasie! Ons langnaweek-verblyf by die Bird House was onvergeetlik lekker! Ons heg baie waarde aa...
Sien meer
Apr 2026
Bradley W
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Beautiful place to visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Gaste dink Wildebeesthoek Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c386d6473f0ec7496355d7c8e0928c8d4513c38542f739a18db59e1d3ba017906efb669e22c5f547519703d6ffe8fec003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 R513 Wildebeesthoek De Wildt 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.679145958442 28.012549805888
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang