Wildehondekloof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wildehondekloof bied gerieflike B&B-verblyf op 'n 4000 hektaar-privaat wildreservaat in die hartjie van die Klein Karoo Swartberge. Dié wildreservaat is ongeveer 46,5 km van Oudshoorn af.

Dié luukse lodge bied verblyf in 8 en suite-slaapkamers, sommige met lugversorging en lieflike uitsigte op die berg en rivier. Daar is ook 'n privaat presidensiële suite met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat sitkamer met 'n kaggel. Dié suite het 'n privaat veranda met 'n uitsig op die berge en rivier. Elke slaapkamer is ingerig met linne, badhanddoeke, toiletware, en koffie- en teemaakgeriewe. Wasgoedgeriewe is beskikbaar, asook gratis WiFi.

Die dubbelkantige kaggel in die middel van die ruim sitkamer nooi gaste uit om lekker te ontspan saam met vriende en familie. Die binnenshuise eetarea het 'n houtbraai en 'n geelhoutkroeg met yskaste onder die toonbank, asook 'n ysmasjien. Die tradisionele pizza-oond is buitekant en onderdak. Die lodge het 'n boma tussen die populierbome. Hout en vuuraansteker word vir die braai, kaggel, pizza-oond en boma voorsien.

Geniet wildritte wanneer die son opkom en sak, en kyk uit vir die sebras, elande, en koedoes, om maar net 'n paar te noem. Die voëllewe is ook baie divers. Ander doendinge in die omgewing: voetslaan, bergfietsry, swem en gratis WiFi.

Wildehondekloof is die perfekte bestemming vir 'n privaat konferensie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildehondekloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za