Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness East

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Wilderness Garden Unit
Selfsorg
Privaat Kamer met sy eie ingang
Selfsorg
Huisreëls

Gaste mag slegs buite rook.
Klein troeteldiere word slegs met vooraf reëling in die eenheid toegelaat. Gaste moet by die verblyf navraag doen vir meer inligting.
Troeteldiere word nie in die privaat kamer toegelaat nie.
Let asb. dat 1 parkeerplek per bespreking beskikbaar is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 597 1ste Laan (ingang na woonstel is langs 2de Laan), Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs02xcaiS6Z8dfQmAZWyHycGEtWXWOLTTJP2Jnboxuxqs0tMpM4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1st Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.996804133325 22.620080548487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem