Wildernis Akkommodasie by Wilderness Forest Chalet | LekkeSlaap
+32

Wilderness Forest Chalet

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Wilderness Forest Chalet is 'n afgeleë privaat selfsorgchalet wat omring is deur woud, net 8 km van Wilderness af, wat op die Tuinroete is. Geniet die stilte van die unieke opset naby die see en restaurante.

Die chalet is geskik vir 5 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n buite-ingang, maar is deel van die chalet en het 'n stort, bad, wasbak, toilet en wasmasjien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Elke kamer het 'n onderdakstoep en daar is 'n braai-area met braaitoerusting en hout word voorsien.

Maaltye kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Die gasheer se vrou is 'n uitstekende kok en ook 'n refleksoloog, so gaste kan sessies geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Forest Chalet sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Wilderness Forest Chalet
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Forest Chalet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tien Myl-laan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANeSjIiGc4VrSkC0N7FTJaOXcsf5vl1y4fbiUaiGDqBcbwVFbsx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 5 persone) 20 5 1 5 Tien Myl Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.973314333859 22.592413576721
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za