Wildernis Akkommodasie by Wilderness Gem Luxury Villa | LekkeSlaap
+23

Wilderness Gem Luxury Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KooBoo Berry-singel 2013, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wilderness Gem Luxury Villa word as 'n hele selfsorg-vakansiehuis verhuur. Dié elegante, ruim en lieflike vakansie-villa het 3 verdiepings en skuil in Wilderness Village. Dis in die hartjie van die Tuinroete net 20 minute vanaf George Lughawe en 30 minute vanaf Knysna geleë.

Die Wilderness Gem Luxury Villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n ruim en kombuis, eetarea en leefarea. Elke slaapkamer is groot en sonnig met uitsigte oor die woud of see en het 'n koninggrootte-bed met perkallinne. Elke slaapkamer het sy eie en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan tussen die weelderige eetareas kies, sonbaai, op een van die dekke lees of in een van die pragtig versierde sitareas op 'n gemaklike rusbank of in 'n geweefde hangstoel ontspan. Een van die sitkamers het 'n dubbelslaapbank. Die leefarea het vollengte vensters wat uitsigte oor die see aan die een kant en die woud aan die anderkant bied.

Gasbraaigeriewe is op die sondek agter beskikbaar. Gratis parkeerplek is in 'n stil doodloopstraat beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Gem Luxury Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wilderness Gem Luxury Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • KooBoo Berry-singel 2013, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Gem Luxury Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KooBoo Berry-singel 2013, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADOnc6Q1uK10q9CFZVTLgZBdNEqaq1EvdARhJ5CaQxeetNKELIs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2013 KooBoo Berry Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9896 22.58004
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za