Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Metanoia

Tweeslaapkamer-chalet
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke selfsorg-chalet het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is volledig toegerus en die sitarea het 'n kaggel en TV met DStv-kanale. Dit lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en hout word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg-chalet met 2 kamers en slaapplek vir 4 mense.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons bied nie maaltyd-opsies saam met enige van die verblyf-opsies aan nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-woonstel
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6. Dis langs 2 ander woonstelle, maar het 'n privaat ingang. Die eerste 2 kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer waarvan 2 storte en die derde 'n bad het. Die kombuis is goed toegerus en die sitarea het 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n patio met draagbare braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgwoonstel met 3 kamers en slaapplek vir 6 mense.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons bied nie maaltyd-opsies saam met enige van die verblyf-opsies aan nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 65%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerrivierstraat, Wilderness Heights, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTY3YTBmLWU2OGItNDYyNi1hY2U0LTExZjE3YWMxZjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Silver River Street Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.969421171374 22.560575008392
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem