Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Milkwoods Views

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Wilderness Milkwoods Views
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marlene D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel!

Ons het heerlik gebly by die ruim Milkwoods Views. Alles was perfek. Loopafstand van Wildernis-dorp het dit nog maklikker gemaak. Ons sal beslis terug wees, maar die keer vir meer as 3 aande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia M
Gesin met tieners

Clean, modern and near restaurants and shops.

Very safe in a secure complex.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met vriende

Uitstekende gehalte-verblyf.

Wilderness Milkwoods het ons asem weggeslaan. Ons was mal oor die kwaliteit kombuistoerusting, beddegoed en meubels in hierdie huis/woonstel. Ons stel wel voor dat daar 'n bietjie meer krag opgesit word wat langer as 'n dag sal hou, maar verder is daar absoluut geen klagtes en ons was baie tevrede. Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese M

Lovely, tidy place with pretty views.

We had a lovely stay at Wilderness Milkwoods Views. The kitchen is stocked with everything that you may need. It is also within walking distance of restaurants and shops in Wilderness. The hosts are friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S
Gesin met tieners

Baie netjies - voorsien als wat mens benodig.

Baie vriendelike diens, pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcRtKrRvEV8CWAUpoWk6RokW4DxlXPOvcAP4VaroWU5dLI5i9bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Wilderness Milkwoods Own Grant Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.994151540572 22.578397540666