Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness Tented Camp

Tentekamp
Wildernistente
Vanaf R3 180
R3 180 R2 385
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kom ervaar die Afrika-bosveld soos nog nooit tevore nie in hierdie ruim Serengeti-tente nie. Elke tent is luuks ingerig en het 'n wonderlike leefarea, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, buitestort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die tente het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea wat na die dek lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 180
R3 180 R2 385
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R572 Pontdrift-weg, Musina, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4271255d11b0d612cf06d00638f038e71c01ef928e4fc539e2135836048f66745c6c2f69b0eb3e4693b6037f64993cbe8fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 180 nouVanaf R2 385 per nag, vir 2 mense R572 Pontdrift Road Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -22.238101036602 29.43941116333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem