Wildevy Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 2nd Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Wildevy Accommodation is in die hartjie van Thabazimbi en is 'n gastehuis in familiebesit wat oornag- of langtermynverblyf bied.
Dié gastehuis bied verblyf in 2 pragtige kamers waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het ekstra geriewe, soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die ruim leefarea met 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Gaste kan maaltye op die stoep met meubels geniet. Vir gaste wat die area wil verken, is Thaba Mall 2,6 km ver en Thabazimbi Gholfklub is 7,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 2nd Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 2nd Avenue, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang