Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildflower Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 54 resensies vir Wildflower Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Morne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Morne P
Gesin met tieners

Disappointing.

Some things are better left unsaid. Would not recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joppie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Joppie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie.

Ligging van verblyf goed. Die woning is in baie swak toestand. Kort definitief 'n ernstige opgradering. Badkamers kort opgradering en een het geen privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kinsley N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kinsley N
Gesin met klein kinders

Beautiful cottage.

The check-in process was smooth. The cottage is old but has everything we need for a comfortable stay. It is very close to the main road and restaurants. I could do a 5km morning walk from the cottage to the main road and up Tinley Street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Denise Z
Gesin met klein kinders

Fine.

Stay was lovely, thanks. We loved the fire/braai area, and kids loved being able to run around in the back garden. But some inconveniences - leaking handbasin in the bathroom, very narrow galley kitchen, noisy at the back of the restaurant and pubs, etc. A bit overpriced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met vriende

Clean and just like on pictures. Friendly reception.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maeike H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maeike H
Saam met vriende

Excellent.

Very peaceful and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus H
Saam met vriende

Oulikste klein huisie.

Binne loopafstand van eetplekke en winkels. Krag voldoende. Goeie kommunikasie. Cosy. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill H
Saam met vriende

A perfect place to spend a night on our way to Cape Town.

A quaint little house. Chalmaine was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha H
Gesin met klein kinders

Well located.

The house needs a proper clean and my husband and I both got bitten by bed bugs. It is also not that suitable for toddlers with lots of open plugs at low heights. Not the host's fault but worth nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Hi Samantha, thank you for your review. I need more information to deal with this quickly and effectively. I have checked with my staff and they have found no markings for bed bugs on any of the mattresses which are regularly wiped down with disinfectant. I can only say that perhaps your bites were from midges which do come out in the late afternoon, or early evening. Nevertheless, I will deal with all the issues you have raised. My house usually gets 5 stars for cleanliness so I am really sorry you had to experience that. I am living in Europe at the moment so it is not so easy to check these things but will make sure that this is all dealt with. Again my sincere apologies.

Wildflower Cottage
Tania B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quirky but comfortable.

Loved the huge back stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap, alles was skoon en netjies. Sal weer daar oorbly.

Uitstekende waarde vir geld. Baie geniet, sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Gerieflike verblyf naby restaurante en winkels.

Wooneenheid is groot op 'n groot erf met 'n nuwe braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aafreen F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aafreen F
Gesin met tieners

Pleasant stay, they could clean some of their cobwebs.

The key should be left in the mailbox with a number lock as it is hard to be on time for crucial collection when on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met vriende

Great cottage.

Fabulous little cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muda V
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Wildflower Cottage is by die toeriste-roete van Barrydale en ons kon na al die winkeltjies en restaurante stap. Die huisie is direk agter 'n bekende "pub" waar mens kan gaan TV kyk as jy moet, maar dit was doodstil in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quirky cottage.

Unusual, quirky cottage but comfortable for our overnight stay. Thank you to Francine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ishmael J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmael J
Saam met vriende

Very enjoyable.

Very cosy and clean. Nice place to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerine S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S
Gesin met tieners

Lekker huisie met vriendelike stoep en tuin.

Daar is elektrisiteitsprobleme - waarskuwings van krag wat sal afslaan as jy die ketel en geiser gelyk aansit!? Dis mos die eienaar se probleem? Die ligte in die huisie is regtig onvoldoende - dis erg donker. Dit wil voorkom asof dit 'n algemene probleem by verblyfhuise is. Vertel hulle tog van LED-ligte asseblief?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thank you for your review of my house, but I must put you right regarding the electricity. There is no inherent problem with the electricity the house is approved with 35 amps. This I inform each client beforehand in the email I send. I also inform them how to manage the amps so that the amps don't become overloaded. You failed to read my email, this caused a power outage and I had to get an electrician in to reset the machine, not a difficult task but at a great expense to myself. If you had read the email you would have not had this problem. The issue is not the electrics but rather that it was not managed correctly as stated in my email.

Wildflower Cottage
Suzanne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

We were 3 people on a road trip and needed a one night stay. The cottage catered for everything we needed.

We thoughroughly enjoyed our stay at Wildflower Cottage. Braai facilities were excellent. Everything was clean and functional. Just a pity about the load music from the ajacent restaurant which caried on into the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, lekker privaat en ontspanne.

Baie lekker, regte kothuis, sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

'n Regte nagmaaltipe huisie. So gevoel of ons in my ouma se ou, skoon plaashuis gekuier het. Die mees vriendelike dame het ons ontvang en geen moeite was ontsien om ons welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Besigheidsreis

Uitstekend.

Mooi plekkie met alles wat jy nodig het. Skoon, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersja S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersja S
Saam met vriende

Baie lekker.

Ligging baie lekker. Die poele by Barrydale by Tredoux pas is lieflik. Alles was fantasties! Kon die Springbok wedstryd kyk by die Bar reg oorkant die cottage. Was te lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybelle S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sybelle S
Saam met vriende

It was a reasonable place to stay but don't expect luxury. It is a rustic home.

We were there in the winter and the house was cold and there was not enough warm bedding, just a thin summer duvet, and thin blankets. There was a dirty washing-up sponge and a pot brush that had seen better days. I did not use them at all. There was nobody wash in the showers and notices that said you use the shower at your own risk. If the showers are not safe, then surely you would have handrails to hang onto? There is no TV nor is there a radio, so heed their advice and take your own music and entertainment. I also noted that the house was up for sale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thank you for your review. I am sorry you did not get the luxury treatment you were expecting. The price reflects that this is not a luxury home but a quirky and rustic place as you have described. As I always say in my detailed email if you have any issues or problems to contact either myself or my key lady. It would not have been a problem to provide you with more warm bedding, there are wall heaters and hot water bottles to make the place more comfortable I can't imagine why you did not avail yourself of them. As for the dirty washing up sponge, that is a minor detail which I am sure we could have resolved very quickly with a replacement if you had indeed contacted us with your complaints. My description on the website does indeed say that there is no TV or wifi. It's a pity that you did not read that clearly first before you decided to book with us.

Wildflower Cottage
Jacques D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met vriende

Goeie en gemaklike verblyf.

Op kort kennisgewing bespreek en ons het die eenheid baie geniet. Goed geleë en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Very pleasant.

We had a very pleasant stay and enjoyed the outside area where we had a lovely braai. On arrival, the lady who runs the accommodation on behalf of the owner and who lives right next door, complained continuously about all and sundry which was unfortunate, and was still topping up tea and coffee once she handed over the keys. After having been informed that the cleaner was not coming in on Sunday morning to clean upon our check out and that no other visitors were checking in on Sunday, the lady was standing at the gate of the cottage at 10:00 sharp (check-out time) watching us packing the last few items in our car complaining again about her knees, the heat, load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Lekker plekkie!

Wildflower Cottage het 'n warm, hartlike gevoel. Dis baie netjies en lekker geleë in die hartjie van Barrydale! Reg by al die restaurante. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thank you Christine for a wonderful review would love to have you back. Kind regards Mary

Wildflower Cottage
Trudie F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel!

Heerlike plek om te bly, reg in die hartjie van die dorp! Sit op die stoep en kyk na die berge, wat 'n plesier. Net jammer ons was net een aand daar, sal volgende keer vir seker langer bly!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol S
Saam met vriende

An excellent choice of self-catering facility and we booked it without having stayed in Barrydale before!

We were part of group of 22 people going to Barrydale to visit their Open Gardens and thought there could a shortage of suitable accommodation so relied on their website for info. We were not disappointed and felt that it was excellent value for money. The only negative aspect was that we took too much with us and so a bit difficult to offload everything as access was limited. Excellent braai pit available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneké F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneké F
Saam met vriende

Netjies, veilig en warm atmosfeer.

Netjies en veilig. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met tieners

Plek was netjies en goed toegerus.

Diens was baie goed. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlotte Catherine B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlotte Catherine B
Gesin met klein kinders

We had an awesome time there.

We had an awesome time, my kids could play outside with friends till dark. We enjoyed it. Thank you guys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P
Saam met vriende

Van die beste.

Absolute puik diens. Pragtige en netjiese kothuis. Het die beste tyd gehad. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf, naby verskeie eetplekke.

Bekostigbare, netjiese verblyf naby restaurante en winkels in stil straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the cottage: the only thing which could make it better is if we could bring our dogs with us next time.

The cottage is a delight: clean, beautifully decorated and charming. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten V
Saam met vriende

Great place to stay in Barrydale.

Beautiful cottage in Barrydale. Very conveniently located and a great place to stay at on a stopover in Barrydale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tricia S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tricia S
Gesin met tieners

It was very cosy and nicely decorated with a homely feel, and we loved sitting on the stoep enjoying the view.

It was very cosy and nicely decorated with a homely feel, and we loved sitting on the stoep enjoying the view. We lunched at Diesel and Creme one of days which was very convenient, and would have loved to sit around the fire but were out with family most of the time. We liked being close to nature so it suited us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld en lekker ruim! Beveel dit aan!

Werklik goeie waarde vir geld en lekker ruim. Dis ook baie goed toegerus! Dit was ook baie mooi skoon en lekker warm. Opsigter het vooraf die verwarmers aangesit sodat die winterkoue verdryf kon word! Lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Dear Francois, thank you so much for your kind review would love to have you all back here. Kind regards, Mary

Wildflower Cottage
Bronwyn W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W
Saam met vriende

Lovely cosy cottage.

Wonderful location places you within walking distance of almost every restaurant and shop in Barrydale. Cottage is nice and clean and we felt quite safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thank you, Bronwyn for your kind review. We enjoyed having you stay and would welcome you back anytime. Kind regards, Mary

Wildflower Cottage
Heila V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heila V
Saam met vriende

Baie gerieflik en gesellig.

Baie gerieflike akkommodasie en sal beslis weer daar oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met vriende

Lovely cottage and very comfortable.

A great stay, would recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Susan. We look forward to the day you will visit us again.

Kind regards
Mary

Wildflower Cottage
Lurinda M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurinda M
Gesin met klein kinders

Very cute and peaceful cottage.

Cottage looks smaller on the photos than it actually is. Has beautiful large stoep with an amazing view of the mountains. Has a lovely braai area under a huge oak tree. The garden is absolutely beautiful and very big, loads of space for small children to play. Would have been nicer if the cottage had a television and maybe DVD Player, especially for smaller children to keep them entertained but luckily I took my laptop with to keep my daughter entertained. Overall we had a very pleasant stay at The Wildflower Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thanks so much Lurinda, for that amazing review. There is a note in the main narrative of the house about there not being any entertainment for the kids, though I am not sure everyone reads all the detail. But now that you mention it, I may just add that people bring along their laptops or tablets with some movies to entertain their kids. You were the perfect guests and left the place so clean and tidy. We'd love to have you all back again.

Wildflower Cottage
Ansie M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M
Saam met vriende

Baie interessante huisie.

Ons het heerlik in die pragtige huisie gekuier. Die eienaar is nog nie klaar met huisverbeterings nie, sal graag huisie wil sien as alles voltooi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Dear Ansie,

Thank you for your positive review. it was lovely having you all stay. We are now complete with all our renovations and hope to see you again in the not-too-distant future.

Kind regards,
Mary

Wildflower Cottage
Juanita L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute, neat cottage.

Had a lovely one night stop over stay in this cottage which was close to everything. Sure once the bathroom is completed it will be great. Main bedroom could have a change in bed maybe a little bigger. All in all had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Dear Juanita,

Thank you for your positive review, it was great having you stay.

I am happy to say the alterations are all now complete and looking great. The bedroom will be increasing in size later this year as will the kitchen with a new kitchenette added to the main bedroom. We probably won't be replacing the queen-size bed anytime soon, as the cottage is small and cute and does not really lend itself to a large king-size bed.

I hope you will come again soon.

Kind regards,
Mary

Wildflower Cottage
Simonn L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Simonn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik en rustig.

Die dame wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en skoon. Dis 'n ou plekkie met lae deure en 'n klomp fitterjasies, maar dis baie gemaklik en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemé C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé C

Salige rustigheid en ou wêreldse bekoring!

Die lieflike klein huisie aan die kant van Barrydale was 'n heerlike verrassing! 'n Ou wêreldse atmosfeer begroet jou sodra jy die deur oopmaak. Alles is baie netjies en skoon en die plekkie is volledig ingerig met alles wat jy moontlik kan benodig. Die tuin was net so 'n verrassing met sitplekke onder die bome wat jou behoorlik uitnooi om te benut! Ons sal enige tyd weer gebruik maak van Wildflower Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Dear Johan,

Thank you for your lovely review. You were the ideal guests who appreciated the charms of the cottage, not glamorous but very homely and comfortable. We will have lots more improvements by early next year, like a new bathroom, possibly an en-suite as well and also access to Wi-Fi. You are very welcome here.

Kind regards
Mary

Wildflower Cottage
René K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René K

Dit was baie aangenaam en gerieflik, maar nie geskik vir jong kinders nie.

Ons het die plekkie besoek vir 'n familiegeleentheid en was baie tevrede met die akkommodasie. Daar is niks vir jong mense om te doen nie en dit moet dalk genoem word in die advertensie. Die basiese benodighede in die huis soos koffie, tee en suiker was oud en smaakloos - die koffie het al verslaan. Die breekware was alles baie netjies en skoon. Die feit dat die blyplek sukkel met kragtoevoer en gereeld onderbrekings het, is dalk ook iets wat genoem moet word tydens die bespreking. Die dame wat ons gehelp het (die buurvrou) was vriendelik en behulpsaam. Die prys was beslis baie goed en iets wat ek baie beslis as 'n aantrekking gevind het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Thank you for your review of Wildflower Cottage Rene, we appreciate all constructive comments as this will enable us to improve and give guests a better experience. I will mention to parents that they should ensure they bring sufficient items for their children's entertainment. I do ensure that guests are aware of the low amps of the house, due to the house being very old we do send them an email beforehand to inform them of such and how to ensure they have enough for the appliances they need I will add this to the description so they can be aware of this.

Kind regards
Mary

Wildflower Cottage
Nicole W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole W
Saam met vriende

Pragtig en netjies - 'n regte klein juweeltjie.

Alles was maklik en stresloos - van die bespreking tot die kennismaking met die eienares tot die aankoms en vertrek. Die feit dat mens deur die een kamer moet loop om by die 3de kamer te kom is 'n bietjie ongemaklik. Vir ouers en jong kinders sal dit egter nie pla nie. Daar is ook nie 'n stort nie, wat jammer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wildflower Cottage se terugvoer

Dear Elza,

Thank you so much for your positive response, we value all comments greatly and will endeavour to rectify any and all issues that need addressing. The geography of the rooms is a bit awkward at present and not having a shower I can see that it would be a negative factor, though the lack of these are reflected in the price. That being said, plans are afoot to renovate the bathroom complete with a new shower installed at year end. Also, we will be changing the geography of the bathroom leading into the bedroom and open up a new entrance into the house which will alleviate this problem.

We enjoyed having you stay and welcome your return.

Kind regards
Mary

Wildflower Cottage
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sprigg-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NDFmNTJkLTNhNDEtNDdlMi05MTY4LTkzOTMzNGViNWExYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 2 Sprigg Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905617768133 20.715570598841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem