6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1092 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
@Wildgoose1092 is 'n moderne selfsorghuis in Marlothpark en is in 'n rustige ligging naby Lionspruit geleë. Dit bied gerieflike verblyf aan gesinne of groepe vriende.
Dié eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, lugbraaier, ysmasjien, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met buitemeubels en bied 'n uitsig oor die wild in die omgewing, wat bosbokke, njalas, vlakvarke, sebras, kameelperde insluit. Die stoep het ook 'n ingeboude braai en swembad, en gaste kan snags by die boma kuier.
Die eiendom het parkeerplek op die perseel met 'n alarmstelsel. Marloth is die ideale bestemming vir gesinne, natuurentoesiaste of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1092 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink @Wildgoose1092 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1092 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang