WildSide

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

WildSide is 'n lieflike gastehuis wat tussen Nelspruit en Witrivier geleë is. WildSide is sentraal, naby talle besienswaardighede geleë. Dit sluit besienswaardighede van die Laeveld soos die Krugerwildtuin, Sabie met pragtige watervalle, God's Window by Graskop, Die Kolkgate, Blyderivierspoort, Pelgrimsrus en die Sudwala-grotte in.

Gaste kan kies tussen 4 gerieflike kamers. Kamer 1 en 2 het elk 'n en suite-badkamer en kamer 3 en 4, op die boonste verdieping deel 'n volledige badkamer. Elke kamer het 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis het 'n kroeg met 'n TV met DStv, 'n pooltafel en binnebraaigeriewe. Die tuin is goed versorg en daar is 'n swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na WildSide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za