Heidelberg Akkommodasie by Wilgenhof Kothuis | LekkeSlaap
+12

Wilgenhof Kothuis

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wilgenhof Kothuis is 'n knus selfsorg-eenheid vir 4 gaste op 'n melkplaas, ongeveer 3 km van Heidelberg af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, sowel as 'n aparte toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stel linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer met 'n TV met OpenView-kanale ontspan.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tuinuitsig en veilige parkeerplek word voorsien. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Let daarop dat die eienaar op die perseel met sy troeteldiere woon en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Gaste kan Heidelberg verken, en die Wilgenhof Kothuis is binne 18 km se ry vanaf die Grootvadersbosch-natuurreservaat met voetslaanroetes en is 44 km van Witsand af vir gaste wat wil walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilgenhof Kothuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wilgenhof Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilgenhof Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAInzINtdGraLMklwkcR9iR3FfZWH1aIsK3FtI0XJAhh81IGjDoS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Off the R322 Wilgenhof Farm 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.081487132867 20.923472322296
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za