LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willieweggie | LekkeSlaap
+7

Willieweggie

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Willieweggie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dries B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Saam met vriende

Fantasties.

Wonderlike blyplek. Die beste.

Charles C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon en veilige verblyf.

Wie wil dan nou weg by Willieweggie? Met sulke gasvrye mense! Lekker gerieflike en veilige verblyf. Ons sal definitief weer kom kuier. Dankie Linda-Lou en Stompie.

Willieweggie's terugvoer

Thanks so much ?

Willieweggie
Hester B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met vriende

Fantastiese verblyf.

Heerlik ruim, netjies, silwerskoom en daar is alles wat jy nodig het. Wonderlike gasheer en gasvrou.

Kassie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, mooi see-uitsig, vriendelike eienaars.

Eienaars het uit hulle pad gegaan om seker te maak alles loop reg, kort afstand strand toe, Blyplek beslis die moeite werd, skoon en netjies. Kan aanbeveel vir mense wat nie van kamp hou nie.

Alfred S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ondervinding. Baie goed georganiseerd. En die eienaars is baie vriendelike mense.

Fantastiese naweek in baie goed georganiseerde woonstel met alle benodighede wat jy aan kan dink.

Johan B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en lekker.

Morgansbaai bied die moeë mens die kalmte en rustigheid om weer te recharge.

Dorothea W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea W
Saam met vriende

Perfekte plek vir oorbly.

'n Baie gerieflike en goed beplande selfsorgplek. Baie netjies en alles wat mens nodig het.

Dawie N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie N

Lekker gebly.

Netjies en baie gerieflik.

Erika S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Gesin met klein kinders

Baie dankie, was 'n lekker ruskansie.

Was ons eerste ervaring van Morgans Bay, was heerlik en ons sal definitief weer gaan.

Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 422, Morgansbaai, 5290, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe779664867d7d2ea79f1d84a040c62ceff14ca5464ac28eaae606a610d3706072c7b73130ca42f190e8c672ff335a27a38d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 422 Protea Road Morgan Bay 5290 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.706982007091 28.337164449567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!