LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linky W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Lovely, looking forward to the next one! Hosts made every effort to ensure my stay was perfect. I loved staying over in a beautiful unit, ideally equipped for self-catering. Parking was safe and convenient, and fellow guests were pleasant. The venue is immaculate, clean, private and safe. My first choice for overnight in Evander. Secunda Mall is just 15 mins away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique O
1 nag
5.0
Aug 2026

Very nice place in Evanter. Very comfortable stay in Evanter. It was conveniently located en route to my final destination. Very friendly hosts. Fully equipped cottage with everything you need and extra special touches. I highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Thank you so much for your review. Come visit us again soon. Best regards.

Makaladi M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Home away from home. Excellent. Friendly people, ready and willing to offer any assistance they can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Thank you so much for your review. Come visit us again soon. Best regards.

Michelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Uit die boonste rakke! Dit was een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gou weer. Groete.

Lindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantasties! Ons het 'n absoluut wonderlike verblyf by Willow Cottage gehad. Louise het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak, selfs toe hulle uitdagings met die kragtoevoer ervaar het. Haar toewyding en omgee het 'n groot indruk op ons gemaak. Die eenheid was silwerskoon, netjies en pragtig, met smaakvolle dekor wat dadelik 'n warm en huislike atmosfeer geskep het. Van die oomblik wat ons ingestap het, het ons tuis gevoel. Louise is ongelooflik gasvry, vriendelik en laat 'n mens sommer soos familie voel. Haar aandag aan detail en opregte hartlikheid maak Willow Cottage 'n besonderse plek om te bly. Ons beveel Willow Cottage met die grootste vrymoedigheid en die hoogste lof aan vir enigeen wat op soek is na rustige, gerieflike en uitstaande verblyf. Ons kan nie wag om in Augustus weer daar te gaan tuisgaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gou weer. Groete.

Michelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Lieflik! Dit was wonderlik, alles wat mens nodig het. Ek gaan beslis weer 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gou weer. Groete.

Andre N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Skoon en netjies. Vriendelike eienaars en baie skoon plekkie. Dankie Marius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gou weer. Groete.

Mammota M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Had a great stay. Wished I could have stayed longer. Impeccably clean, spotless, exactly as pictured.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Thank you so much for the review. Come visit us again soon. Best regards.

Annelize M
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie vriendelike mense en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Willows
Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gou weer. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

71 Solly Zwane Street, Evander, 2280, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7902f35805974064f4b52135f14d97f1d79d50c33bc56e162856425c48538533b15b8877b3dc38c649dd0a7bb699afbfded1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 71 Solly Zwane Street Evander 2280 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.462574962258 29.108539223671
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang