LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Cottage | LekkeSlaap
+9

Willow Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiillow-weg 23, Fernwood Nuweland, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Cottage is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Nuweland, Kaapstad. Die eiendom is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in die suidelike voorstede te verken.

Willow Cottage is in die tuin van die eiendom geleë en is heeltemal privaat en veilig. Die eenheid het sy eie privaat motorhuis met direkte toegang tot die kothuis, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die aparte, ruim slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en baie kaste. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore, en sluit 'n stoof met 'n gasstoofplaat, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.

Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en 2 TV's met DStv. Die leefarea het deure wat na 'n privaat patio lei met 'n tafel met sitplek en 2 sonstoele. Twee verwarmers kan ook gereël word vir gaste in die winter.

Die perseel is ideaal vir buite-sport soos voetslaan en bergfietsry en is net 5 minute se stap vanaf die privaat hek wat na Newlandwoud lei. Die eiendom is naby winkels, restaurante, teaters en films. Willow Cottage is ook naby die Kirstenbosch Botaniese Tuine, aan die voet van Tafelberg, UCT en uitstekende wynplase in die Constantia-omgewing geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Willow Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wiillow-weg 23, Fernwood Nuweland, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiillow-weg 23, Fernwood Nuweland, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff440cd14c4fa2a0784fc0e667143ff056a571996be1fba69c0932d19f48871d6843f2f17067e7a750636ed02510ee3e9e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 23 Willow Road, Fernwood Newlands Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.97906977283 18.443797148035
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!