LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Executive Suites | LekkeSlaap
+59

Willow Executive Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 134, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Willow Executive Suites is pragtige selfsorg-suites in 'n rustige omgewing in Edenvale, naby die Greenstone-winkelsentrum en die Eden Glen-winkelsentrum.

Elke suite bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die kombuisie het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n waaier, lessenaar en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die suites word skoongemaak. Parkeerplek is beskikbaar. Die suites het geïnstalleerde sekuriteitstelsels.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 5de Laan 134, Edenvale, 1609, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 134, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa79f06e5dd5185947985f768d0414d5459caba3ebbaed0cbe5cc86a8699358d2b916d7133e2f502b0b4a60f27c56ac1117e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 134 5th Avenue Edenvale 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.13417 28.14525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!