LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Executive Suites | LekkeSlaap
+59

Willow Executive Suites

Selfsorg
Executive Suites
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Elke suite het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort of 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak, en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die kombuisie het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4, en die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n staanwaaier, lessenaar en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 134, Edenvale, 1609, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa79f06e5dd5185947985f768d0414d5459caba3ebbaed0cbe5cc86a8699358d2b916d7133e2f502b0b4a60f27c56ac1117e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 134 5th Avenue Edenvale 1609 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.13417 28.14525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!