LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Guest House | LekkeSlaap
+62

Willow Guest House

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Willow Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-maré S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik aangenaam. Skoon en netjies.

Eienaar baie goeie gesondheid.

Elise O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and safe.

Lovely, big rooms, friendly host, will go back again.

Willow Guest House's terugvoer

Dear Elise, it was such a pleasure meeting you and your family. Thanks for the great review.
Keep well and good luck with your guest house in Middleburg.
Kind regards,
Helen

Willow Guest House
Sipho T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en stil.

Het dit baie geniet. Naby alle geriewe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spotless and quiet.

Had a terrific time there. Close to all amenities.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willow Guest House's terugvoer

Hi Sipho, it was a pleasure meeting you both, and thank you so much for the great review. Be blessed with the wonderful work that you are doing. Yours sincerely, Helen.

Willow Guest House
Matthew L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew L
Besigheidsreis

A very warm, friendly, homely atmosphere.

Friendly place to stay. Rooms great and spacious with everything you would need. East access to highways and business areas. Really comfortable and pleasant and relaxing.

Willow Guest House's terugvoer

Good afternoon Matthew,
Thank you so much for the great review. It has been a pleasure having you and your colleague staying at Willow Guest House. It is very important to us that guests are able to enjoy a peaceful and relaxed atmosphere. We look forward to seeing you again. Yours sincerely, Helen.

Willow Guest House
Rocky M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel.

Helen het ons met ons aankoms dadelik laat tuis voel. Sal die gastehuis graag aanbeveel. Sy was baie behulpsaam en gasvry. Baie dankie, was heerlik om die paar dae daar te kon deurbring.

Willow Guest House's terugvoer

Goeie middag Rocky

Baie dankie vir die mooi woorde wat julle geskryf het. Ek is so bly dat hulle tuis gevoel het met julle aankoms by Willow Gaste Huis.
Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die kwotasie wat jy gestuur het.

Groete, Helen.

Willow Guest House
Neels C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hellen, jou plek is beuatiful ons hou baie van die privaat eenhede. Dis baie netjies en skoon. Dankie Neels en Anette.

Pragtig uiteengesit en netjies.

Willow Guest House's terugvoer

Beste Neels en Anette, . Ek is so bly dat julle dit geniet het en dankie vir julle mooi woorde . Dit was baie lekker om julle by ons te he vir die paar dae. Hoop ons sien julle gou weer . Liefde groete Helen

Willow Guest House
Naas B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas B
Besigheidsreis

Gerieflik.

Die moeite werd en gemaklik.

Willow Guest House's terugvoer

Baie dankie Naas vir die goeie resensie. Ons is bly alles het goed verloop en sien uit daarna om jou gou weer te sien by Willow Gaste Huis.

Groete, Helen.

Willow Guest House
Anien D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien D
Gesin met tieners

Dit was regtig baie aangenaam.

Ek kan dit vir seker aanbeveel. Helen, die gasvrou, is besonder vriendelik en behulpsaam, ons het baie lekker gebly, die plek is skoon, die werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het veilig gevoel en dit was naby aan waar ons moes wees, baie dankie, ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Willow Guest House's terugvoer

Beste Anien en Familie,

Baie dankie vir die mooi resensie wat jy gestuur het. Vir ons was dit 'n groot plesier om vir jou en jou seun te ontmoet. Ek is so bly dat julle gelukkig en tuis gevoel het. Ons sien baie uit daarna om julle weer by Willow Gaste Huis op die volgende geleentheid te sien.

Groete, Helen


Willow Guest House
Frikkie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L
Enkelreisiger

Was wonderlik, gevoel soos my huis weg van my huis.

Baie dankie vir u wonderlike gasvryheid Helen, sy het my dadelik laat tuis voel. Die kamers is baie mooi en netjies goed geruim. Die bed slaap ongelooflik lekker, voel lekker verfris die volgende oggend om die pad verder aan te pak. Sal dit vir enige mens kan aanbeveel, en dit alles teen 'n baie bekostigbare prys. Al wat ek kan se is, Willow Guest House sal my definitief weer sien. Julle is amazing.

Willow Guest House's terugvoer

Beste Frikkie,
Baie dankie vir die mooi resensie wat jy aan Willow Gaste Huis gestuur het. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou te ontmoet.
Ons by Willow Gaste Huis is so bly dat jy tuis en op jou gemak gevoel hetby ons.
Ons sien uit daarna om jou weer 'n volgende geleentheid by Willow Gaste Huis te sien.
Groete,
Helen

Willow Guest House
Jakes V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dink ons ​​is by die huis.

Eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die kamer was skoon en gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Thought we were at home.

Owner was very friendly and accommodating. The room was clean and comfortable. We had a very pleasant stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willow Guest House's terugvoer

Dear Jakes and family,
Thank you so much for the great review. It really was a pleasure having you stay. Hope 2020 will be a healthy, happy year with lots of blessings.
Fondest regards, Helen.

Willow Guest House
Naas B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naas B
Besigheidsreis

Gemaklik en gerieflik.

Parkering kan groter en gemakliker wees.

Willow Guest House's terugvoer

More Naas,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, en dat jy by Willow Gaste Huis tuis gegaan het. Ons sal kyk na die parkering dankie. Alles van die beste vir jou en jou gesin vir 2020. Hoop ons sien jou weer.

Vriendelike groete Helen

Willow Guest House
Jaundre V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre V
Enkelreisiger

Asemrowend.

Ek wil net vir Werner en Mirriam sê baie dankie vir julle vriendlike verwelkoming met my aankoms. Die kamer het baie ruimte en is skoon en netjies. Als wat ek nodig gehad het was beskikbaar in die kamer. Willow Guest House sal my beslis weer sien.

Willow Guest House's terugvoer

Goeie middag Jaundre, baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om jou gou weer te sien. Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te gehad het.

Groete, Werner Willow Guest House.

Willow Guest House
Peter T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well done to the Willow Guest House team.

What more do you want? A clean room and a friendly person to receive and support you. Well done to the Willow Guest House team. I will come back any time we have a conference in the area again.

Willow Guest House's terugvoer

Good afternoon Peter and family, it was a great pleasure having you stay with us. Thank you so much for your support and kindness. Many thanks for the Gidoen Bibles. I am sure they will be much appreciated. Yours sincerely, Helen.

Willow Guest House
was R450
Vanaf R225
per nag (plek vir 2)
was R450
Vanaf R225
per nag (plek vir 2)
was R450
Vanaf R225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowther-straat 73, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFaG3QUeWwpsdsHbHEFcJdC0FQK1U18tlqV0y0vQL2DqT1TiEf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R225  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 73 Lowther Street Witfield 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.185854 28.213994
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!