Willow Manor
Opsomming van Resensie
Gerda V - Okt 2021
Gemiddeld
Goeie ervaring. Skoon en netjies met vriendelike mense.
Jackie M - Sep 2021
Gemiddeld
Really enjoyed our stay, hope in future to book that place again.
Semakaleng M - Mrt 2021
Gemiddeld
It was nice although we had to leave early as my partner was going to work.
Anita S - Sep 2020
Gemiddeld
Vriendelike en behulpsame 2 manne. Uit hul pad gegaan om dit vir my gemaklik te maak.
Mein F - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflike oornag, sentraal geleë.
Willow Manor se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle aanbeveling.
Melissa R - Aug 2019
Gemiddeld
Vreeslik lekker.
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het baie lekker gebly. Ons help waar ons kan met ons gaste.
Tot 'n volgende keer.
Jolinda C - Mei 2018
Gemiddeld
Pragtig en baie netjies.
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons probeer om almal 100% diens te gee waar ons kan indien moontlik.
Coba G - Des 2017
Gemiddeld
Persoonlike ontvangs. Netjiese kamers.
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, ons hoop om u weer te sien.
Please Also Advise On Parking For 2 Cars M - Des 2017
Gemiddeld
Excellent.
Willow Manor se terugvoer
Good day, Thank you for the review.
Unfortunately, our parking is only met by 1 room 1 vehicle.
Ansie D - Des 2017
Gemiddeld
Sal nie weer van WM gebruik maak nie.
Lees meerMandy T - Des 2017
Gemiddeld
Highly recommended.
Willow Manor se terugvoer
Good day Mandy,
We thank you for your review and we are glad to hear that you were welcome at Willow Manor, and that you will happily recommend Willow Manor to anyone traveling to Brits. We hope to see you sometime again soon.
Barend C - Okt 2017
Gemiddeld
Waarde vir jou geld.
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Tot 'n volgende keer.
Patrick L - Sep 2017
Gemiddeld
Baie lekker verblyf.
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bestuur sal binnekort met u in kontak kom en vasstel wat die probleem was en dit aanspreek.
Sarita S - Apr 2017
Gemiddeld
Nie sleg nie.
Willow Manor se terugvoer
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer. Soos aan jou man vermeld was dit Twinsaver gewees. Ongelukkig vervaardig ons nie die toletpapier nie, ons koop dit aan.....Twinsaver. Groete Willow Manor
Alex M - Jan 2016
Gemiddeld
The facility is well located and secured and no disturbances.
Willow Manor se terugvoer
Good day Hlagane,
Thank you for your review. The request for later check out could not be met due to new guest arriving and the room needed to be washed and get ready for them as well. Hopefully we can met your check out needs at another time.
Regards,
Willow Manor - management
Veronica L - Sep 2015
Gemiddeld
Definitief jou "home away from home".
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie Zelda, dit was 'n plesier om jou te kon huisves. Baie dankie vir die kompliment oor die ontbyt. Sioen weer uitna jou koms.
Groete Dirk,
Willow Manor
Veronica L - Aug 2015
Gemiddeld
Pragtig en netjies, binne en buite!
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie Zelda.
Dis vir ons 'n plesier om jou as 'n gas by ons te kon he.
Sien uit na jou volgende koms.
Bertus V - Jul 2015
Gemiddeld
Kan nie kla nie!
Godfrey N - Jun 2015
Gemiddeld
Good.
Cassius K - Apr 2015
Gemiddeld
We had a great stay.
Simone N - Mrt 2015
Gemiddeld
Heerlik en ontspannend!
Rudolph V - Mrt 2015
Gemiddeld
Bestuurders wat op die perseel woon is ongeskik en beskuldig hulle kliënte onnodig.
Lourie O - Jan 2015
Gemiddeld
Baie goed!
Willow Manor se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.
Portia R - Aug 2014
Gemiddeld
Best place to be if you looking for a weekend getaway
Willow Manor se terugvoer
Thank you for your review. We hope we see you some time again.
Marien L - Aug 2014
Gemiddeld
Baie vriendelike, gasvrye diens. Pragtig!
Rensia R - Apr 2014
Gemiddeld
Baie lekker.
Landie S - Mrt 2014
Gemiddeld
Vriendelike personeel, veilig en rustig.
Lebala M - Jan 2014
Gemiddeld
Would not hesitate to highly recommend
Heidi S - Des 2013
Gemiddeld
Baie dankie Dirk en Jacques!
Isaac L - Des 2013
Gemiddeld
It is a wonderful place when one needs to escape the daily rush of the big city like JHB.
Hannes D - Okt 2013
Gemiddeld
Aangename plek met goeie mense!
Lizelle C - Sep 2013
Gemiddeld
Lekker. Gemaklik gevoel, so asof ons by ons eie huis was.
Thabang M - Aug 2013
Gemiddeld
Out of this world experience.
Andre K - Jul 2013
Gemiddeld
5-ster ervaring!
Lees meerRickus V - Jul 2013
Gemiddeld
Beste en vriendelike diens. Netjies. Ons sal enige tyd weer terug gaan.
Francois F - Jul 2013
Gemiddeld
What a wonderful surprise.
Lees meerVassi V - Jun 2013
Gemiddeld
Our stay at Willow Manor was most enjoyable and we would recommend it to our friends.
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
- Geen kinders onder 13