Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Park Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow Park Rest, Willow Park Plaas, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Park Rest is 'n bekoorlike en knus Rondawel op 'n plaas in die Dordrecht-distrik. Gaste kan hulself in die natuur verdiep in hierdie rustige deel van die Oos-Kaap en die atmosfeer en natuurlike omgewing geniet.

Dié Rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Enkelbed kan teen 'n ekstra koste aangevra word.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Tee, koffie, suiker, beskuit en melk word voorsien. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Willow Park Rest, Willow Park Plaas, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow Park Rest, Willow Park Plaas, Dordrecht, 5435, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e41b0bbbba4528cc84f22b12e473631752d25053d7f50671580e70248c3ba2879ccdd151d4a3159eb71fd73a18fd514dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) Willow Park Rest Willow Park Farm 5435 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.500035690387 26.944487648416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem