Somerset-Wes Akkommodasie by Willows Curve | LekkeSlaap
+38
+38

Willows Curve

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Willows Curve
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rika K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Ontspannend.

Vriendelike eienaars, sal weer daar gaan bly.

Jeanne C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage.

Love the garden, friendly owners and squirrels running around.

Trixie K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie K
Enkelreisiger

Veilig, smaakvol, skoon.

Vriendelik.

Sandra P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Pragtige en netjiese gastehuis met alles wat jy nodig het. Eienaars is gasvry en vriendelik. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Robyn R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn R
Enkelreisiger

Centrally located to activities in the Strand, Gordon's Bay and Somerset West area with a friendly, helpful hostess and a quiet setting.

I thoroughly enjoyed the quiet atmosphere at this centrally located home. Close to amenities and main arterial roads, but with the feeling of being in the countryside. The room had all the necessities as well as some nice to haves in the form of DStv. The hostess, Michelle, is helpful, friendly and very accommodating.

Willows Curve's terugvoer

Thank you for the lovely review, Robyn. It was an absolute pleasure having you stay with us and we hope to accommodate you again in the future.

Willows Curve
Gerhard C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Enkelreisiger

Wonderlik, ruim en gemaklik.

Wonderlike ondervinding. Baie vriendelike eienaars. Sal Willows Curve definitief aanbeveel.

Willows Curve's terugvoer

Baie dankie, Gerhard. Dit was 'n plesier om vir jou te ontmoet.

Willows Curve
Anne-marie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Hierdie is werklik waarde vir geld. Die kamer was baie netjies en het voorwaar als in wat mens benodig. Ons is baie vriendelik ontvang en ons kuier was baie aangenaam.

Willows Curve's terugvoer

Baie dankie, Anne-Marie. Dit was 'n plesier om vir jou te ontmoet.

Willows Curve
Liza S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay.

One of the best stays and sleep I have had a while! The space is beautiful and spacious and felt comfortable and at home. Loved that there was DStv, even though we were out and about most of the day it was great to have the option. The host was very accommodating when she allowed us to check in early and leave our luggage and we felt comfortable enough to leave our stuff with them. The only problem was that we only stayed one night and wish we stayed a bit longer! Thanks again Willow Curve.

Willows Curve's terugvoer

Dear Felicia,

What a wonderful response from you. Thank you so, so much for that. It was an absolute pleasure having you stay and meeting you.

Regards,
Willows Curve

Willows Curve
Karin L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Enkelreisiger

Modern, ruim, veilig, skoon, lekker mense.

Als wat lekker - die ligging was sentraal en die voertuig was veilig geparkeer in 'n garage met afstandbeheer. Die eenheid is modern en skoon met vol DStv. Sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Modern, spacious, safe, clean, great people.

Everything was great - location was central and vehicle is safely parked in remote gate. Unit was modern and clean with full DStv. I would definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Willows Curve's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review that you have given us. It is always appreciated. It was lovely to have met you.

Willows Curve
Alison  - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison
Enkelreisiger

Uitstekend.

Wonderlike ligging. Ruim, goed georganiseer en baie netjies. Bekoorlike gashere. Sal weer gaan.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Great location. Spacious, well organised and very neat. Charming hosts. Would go again.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Willows Curve's terugvoer

Thank you so much, Alison. It was a pleasure hosting you.

Willows Curve
Giel J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Giel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig met alles wat mens nodig het vir 'n oornag of kort verblyf.

Eienaars is professioneel, meng nie in nie en respekteer 'n mens se privaatheid. Pragtige tuin en rustige omgewing. Goed geleë en maklike toegang tot snelweg. Eenheid was skoon, goed toegerus en netjies.

Willows Curve's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons waardeer dit vreeslik baie. Ek hoop ons sal julle weer sien in die toekoms.

Willows Curve
Fransa Z - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransa Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf vir 'n vinnige kuier in Kaapstad.

Die enigste ding wat bietjie irriterend was, is dat wanneer ons die TV aangesit het, het iemand anders kanale verander of die klank harder en sagter gestel. Verder was alles perfek.

Peter C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Michelle is die wonderlikste gasvrou wat ek nog ontmoet het by enige akkommodasie. Sal beslis weer gaan.

Willows Curve's terugvoer

Baie, baie dankie vir die goeie woorde. Ons waaardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Willows Curve
Hidowahn S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hidowahn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie waarde vir geld en baie vriendelik.

Anel S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Enkelreisiger

Aangenaam.

Goed geprys en goeie waarde vir geld.

Carmen O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen O
Besigheidsreis

Voel darem nie so vêr van huis af.

Ek het een van ons manne daar laat bly en hy was so gelukkig gewees want om die heeldag op site te wees wil jy net rustigheid hê.

Willows Curve's terugvoer

Thank you for the review. We do appreciate it. Regards Michelle

Willows Curve
Carmen D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie vriendelike mense wat daar bly. Baie netjies en skoon. Ek was regtig mal oor die plek en ek sal weer daar gaan bly. Baie dankie.

Willows Curve's terugvoer

Thank you, we do appreciate the positive feedback.

Hope to see you soon again.

Willows Curve
Heloise V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay and it's highly recommended.

Willow Creek is ideal for self catering for a weekend or overnight and centrally situated. We were well received and unit complies to all the specifications a self catering needs. Please support.

Willem D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en baie smaakvol gemeubileer.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ook seker gemaak dat ons weet waar sinvolle eetplekke is. Selfs ook vir ons verduidelik watter paaie die beste sal wees om ons bestemming in Kaapstad te bereik die volgende oggend. Baie dankie Shane!

Willows Curve's terugvoer

Baie dankie. Ons hoop dit het goed gegaan by die Dokter.

Willows Curve
Jan J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Willows Curve se deposito-terug beleid is uitstekend met alles wat deesdae onseker is, veral gesondheid. Die verblyf is uiters netjies en Shane en Michelle is baie vriendelik en gasvry.

Erika B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B
Enkelreisiger

Gemaklik, veilig, vriendelik.

Al die basiese benodigdhede was daar. Dis netjies en skoon en ruim. Heerlik gebly. Sal sekerlik weer daar inboek.

Willows Curve's terugvoer

Thank you. You are most welcome to visit again.
Regards,
Shane & Michelle

Willows Curve
Grant  - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant
Enkelreisiger

Modern, nuut en baie gerieflik.

Moderne, nuwe en baie gerieflike verblyf. Veilige parkeerplek.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Modern, neat and very comfortable.

Modern, neat and very comfortable accommodation. Good secure parking.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Willows Curve's terugvoer

Hi Sandrine. Thank you for the review, much appreciated.
Regards,
Shane

Willows Curve
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyYzI2MDE3LTBiNDYtNDY3MC04ZGFkLWFiMThkMGI3ZjhhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 4.91 1 Erica Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.07667 18.83541
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za