LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willows Guest House | LekkeSlaap
+16

Willows Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Willows Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Michelle B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B
Besigheidsreis

Mooi skoon en netjiese eenheid in pragtige buurt.

Ons is vriendelik ontvang en het ingestap in 'n skoon en netjiese kamer. Die seepmasjien in die stort het nie gewerk nie, en daar was geen ekstras soos gesigwatte en oorstokkies in die badkamer nie. Die beddegoed was mooi skoon en wit. Handdoeke was ook mooi skoon. Beddens was gemaklik en die eenheid was geleë in 'n pragtuin. Motors was baie veilig geparkeer.

Bertus P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam soos altyd.

Hoogs aanbeveelbaar.

Jo-mari R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Saam met vriende

Pragtige gastehuis in veilige omgewing.

Hierdie is 'n pragtige gastehuis en waarde vir geld. Baie skoon en netjies en kamers is ruim en ten volle toegerus. Is in 'n veilige kompleks geleë en baie rustig.

Marie E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Baie mooi en netjies.

Naby geleë aan Wilgers hospitaal waar ons wou wees. Vriendelike diens. Pragtige skoon plek.

Bertus P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Aangename verblyf. Rustige omgewing.

Annatjie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Rustig en veilig.

Lekker omgewing. Voel veilig en baie rustig, stil. Onderdakparkering. Elke dag is kamer skoongemaak, baie netjies en kamer is lekker groot.

Jeanetta P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, gerieflik en baie sentraal.

Kan dit definitief aanbeveel. Baie gasvry en behulpsaam.

Tracey W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W
Saam met vriende

Very, very happy!

Owners really went out of their way to make us feel welcome.

Coenie O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig, stil, professioneel.

Ideaal vir naweek oorbly in die stad.

Martha P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha P
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

See stars.

Persevarance S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Persevarance S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het ons verblyf geniet en beplan om gou weer terug te gaan, die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig, die kamers is ruim en skoon en die tuin is baie mooi. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, wens ons kon langer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent .

We enjoyed our stay definitely planning on returning soon, the staff is friendly and helpful, the rooms are spacious and clean and the garden is to die for really had a great time, really wished our stay would be extended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karin V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Heerlik, soos altyd. Kom definitief weer!

Sien sterre.

Engela K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met vriende

We had a pleasant stay there and I already recommended the Willows to friends.

Me and my sister stayed there while my father had a heart bypass operation. We had the most pleasant and relaxing time together in a clean safe and beautiful surroundings. With friendly and helpful staff always ready to please us. I can recommend The Willow to anyone who want to stay in a calm and relaxing way. With absolutely no traffic noise at all. Heavenly.

Noeline B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noeline B

Ietwat teleurgesteld.

Kamers ruim, maar badkamer klein. Slegs stort, maar geen "stortkappie" vir dames. Ons handdoeke is nie die volgende dag vervang nie - nie ernstige probleem nie (ons bespaar almal water), maar stel gaste dan net in kennis dat dit nie elke dag vervang word nie. Matte in kamer kan regtig vervang word, gee nie indruk dat dit skoon is nie. Slegs rooibostee en kitskoffie - ek stel voor dat daar ten minste keuse vir tee is en dalk net regte koffie! Alhoewel die omgewing pragtig, rustig en veilig is, dink ek die inligting t.o.v. ligging kan dalk misleidend voorkom. Die huis is nie so maklik bekombaar nie - dis maar my persoonlike voorkeur.

Frank B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit pas by my behoefte want dit is sentraal, rustig en onafhanklik.

Dit is gepas vir my behoeftes waar ek heen en weer tussen kinders en skoonma ry. Ek soek 'n rustige en skoon slaapplek wat in 'n gepaste en veilige woonbuurt is.

Adriaan N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon, heeltemal veilig gevoel. Aangename gashere.

Baie dankie, At en Marietjie, ons het lekker by julle gebly. Pragtige tuin!

Ria V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V

Baie rustig en baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Dankie vir jul moeite en bedagsaamheid.

Jozua R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jozua R
Gesin met klein kinders

Was baie rustig en lekker.

Vreeslik rustig en baie lekker gerus.

Elize N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N

Gastehuis is stil en rustig in n doodloopstraat wat beteken daar's gaan verkeer.

Kamers is groot met alles wat nodig is. Dis naby Wilgers Hospitaal en groot winkel sentrums. Ideaal vir mense wat die Hospitaal moet besoek. Beste van als dis rolstoel vriendelik.

Adri B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was swak!

Die diens was swak en die mense was onvriendelik. Die WiFi het nie gewerk nie en die basiese goed was nie in die kamer nie.

Willows Guest House's terugvoer

Ek vra om verskoning dat ek jou nie persoonlik ontmoet het nie. Ons het net oor die telefoon gesels aangesien julle laat ariveer het en ons toe reeds by 'Classics is groot' was en julle het weer sesuur die volgende oggend vertrek. Die Wi-Fi het n password nodig wat ek vir jou per sms getuur het. Alles was in die kamer behalwe vir melk wat toe wel gegee is. Julle is altyd weer welkom by The Willows Guesthouse - ons beloof om op te maak vir hierdie onaangename ervaring.

Willows Guest House
Renier J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie netjiese gastehuis, vriendelik en baie behulpsaam.

Betsie M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Gesin met klein kinders

Netjies, goeie en veilige ligging.

Sien sterre.

Anita C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anita C
Saam met vriende

Baie teleurgestel met die toestand van selfsorg-eenheid.

Wat 'n teleurstelling! Selfsorg-eenheid glad nie op standaard nie. Dakwaaier in 1 vertrek nie gewerk nie en drade hang uit plafon. Stoof en kombuiskaste vuil, stort nie skoon en byna geen TV-opvangs nie. Sal my beslis nie weer sien nie.

Willows Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer. Dit klink egter baie erger as wat dit is. Die gastehuis is twee maande van te vore nuut uitgeverf, dus nie so vuil soos wat voorgegee word nie. Net om seker te maak het ons die kaste alles uitgepak, gewas en weer terug gepak. Die dakwaaier in die klein kamertjie is buite werking - die omhulsel teen die dak het afgeskuif daarom was die drade aan bo-kant sigbaar maar in die eenheid is n lug verkoeler en twee losstaande waaiers juis om op te maak vir die dakwaaier wat buite werking was. Die TV opvangs was vir drie dae n probleem aangesien ons erge stormskade gehad het, weerlig het die toerusting in die dak stukkend geslaan en ons moes wag vir die assessors van die versekering om die skade te bepaal. Dit is intussen herstel. Die dakwaaier is ook vervang. Vriendelike groete! The Willows Guesthouse.

Willows Guest House
Corne D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie aangenaam. Daar was slegs twee baie klein koekiesseep in die badkamer. Het met sjampoe gewas na dag 1. Sou 'n hervul of groter sepies waardeer.

Miranda V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda V
Gesin met tieners

Baie aangename ondervinding.

Die verblyf was skoon, netjies en ten volle toegerus. Sal dit weer gebruik in die toekoms.

Mervyn W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very satisfied. Good value for money. Well maintained premises and rooms.

E D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
E D
Besigheidsreis

Rustig en ontspannend.

Die eenheid was baie netjies en skoon en keurig versier (dekor). Die linne was ongelooflik! Van goeie gehalte en die bed was lekker sag. Ek sal beslis weer Willows Gastehuis as my oorblyplek kies in die toekoms. Die gasvrou was baie vriendelik.

Sanet J - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Enkelreisiger

Uitstekend!

Baie netjiese plek en veilig. Baie dankie, Marietjie.

Louis W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend, vriendelik, behulpsaam.

Hugo V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo V
Enkelreisiger

Baie gasvry en vriendelik.

Baie gasvry en vriendelik.

Edgar B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, baie veilig, baie beïndruk!

Ons sal beslis weer van Willows Guest House gebruik maak. Alles was in werkende toestand. Maklik genoeg om te kry, en die veilige omgewing is vir ons baie belangrik.

Tienie H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilig.

Baie netjiese gastehuis, veilig, maar gebruik padaanwysings soos deur gestuur, nie GPS koördinate nie, te veel toegangsroetes is gesluit. Sal weer daar oornag.

Bertus P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste soos altyd!

Word aanbeveel vir almal wat 'n rustige verblyf in Pretoria benodig.

Raymond E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en veilige area.

Baie vriendelike ontvangs en 'n rustige atmosfeer.

Marianka B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n plesier om daar te kon bly!

Dit was pragtig daar. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Rianie S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon kamers en baie rustig.

Baie goeie oornagplek, gasvrou baie vriendelik en kamers goed ingerig. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Esthel V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer gou tuis gevoel, veral na ons ontdek het ons het gemeenskaplike vriende.

Ons moes 'n hospitaal in Pretoria-Oos besoek en het hierdie bestemming as baie goed geleë gevind. Die gasvrou en haar gade was baie hulpvaardig en het selfs aangebied om te help dokter, toe my eggenoot begin sleg voel van 'n dreigende verkoue. Brekfis was op tyd en baie lekker! Sal beslis weer hier oornag.

Hanlie P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ongelooflike mooi gastehuis. Die vriendelikste mense. Baie dankie vir 'n onvergeetlike nag. Sien julle verseker weer.

Liezel S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi, pragtige tuin, veilig gevoel, so tuis gevoel!

Sal definitief Willows Guest House aanbeveel.

Elize D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D
Enkelreisiger

Baie netjiese verblyf. Ons is gasvry ontvang en het baie veilig gevoel om hier te slaap. Sal definitief mense hierheen verwys en self weer hier gaan slaap.

Beveel definitief aan. Gasvry skoon en veilig.

Chanel A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel A
Saam met vriende

Die beste gastehuis wat ons nog deur LekkeSlaap bespreek het.

Slegs een nag daar geslaap. Lekker stil omgewing. Kan regtig aanbeveel. Billike prys. Sal verseker weer daar oornag.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 466 Oulandsloop Laan, , Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MDZkY2Y1LTU5MDItNDY4Yi1hZjA2LWE1NmVjZGE5MGQ5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 466 Oulandsloop Avenue Die Wilgers 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.756548327027 28.313631058534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!